Hoërskool Upington skuts in die Noord-Kaap span opgeneem
ADVERTISEMENT
Hoërskool Upington wil graag sewe van ons skuts hartlik gelukwens. Hierdie sewe skuts is almal in die Noord-Kaap-span opgeneem om aan SA’s deel te neem.
Hulle is soos volg:
- Annika Greyvenstein
- Johan Serfontein
- Carla Hanekom
- Nelmari Maass
- Clariza Swart
- Amme-Lee Cloete
- Milan Rich
Nogmaals, baie geluk aan elkeen – ons is baie trots op julle!










