Hoërskool Hoogenhout leerders se talente ken geen einde
ADVERTISEMENT
Redenaars
Janneman Malan is aangewys as die Mpumalanga nommer 1 in die junior afdeling vir sy voorbereide toespraak. Sy tema was: Die krake in jou denkvermoë is sigbaar in jou taal.…

Janneman Malan
Rugbytrots
Ons is trots op ons spelers en afrigters wat vandag betrokke is by die Pumas se wedstryde teen die Valke.
- Damian de Beer – o.15
- Jaques Malan – o.16
- Dominic Murphy – o.16
- Schalk Kruger – o.16
- Nathi Ngwenya – o.16
- Owami Skosana – o.18
- Bheki Mndawe – o.18
- Mnr. Tiaan Groenewald en mnr. Jared Gross.
Geluk en sterkte!

Rugby Pumas
Jaydon Landsberg is in die o.14 Hoëveld Bokkie Rugbyspan ingesluit.

Jaydon Landsberg
Lineke Botha is in die o.16- Hoëveld Bokkie Netbalspan ingesluit

Lineke Botha
Hierdie Hoogies is ingesluit in die Hoëveld Bokkiespanne vir hokkie. Adriana Hancke is in die o.18-span, Marga Hancke in die o.16- span en Elané Grobler, Tianie Visagie en Rodé Coetzer is in die o.14- span.

Hokkie Bokkiespanne
Hokkietrots!
Ons is baie trots op hierdie twee hokkiespanne wat puik presteer het in die NWU Sportreeks. Die Tweedespan is die algehele wenners van die 2022 reeks terwyl die o.14 -span derde geëindig het.

Hokkie 2de span

Hokkie onder 14 span
Pumas Netball
Wonderful news for our netball girls! The Sindane twins made us proud with their inclusion in the provincial team- a special achievement as just 10 players were selected. Wandisa Mahlangu will play for the U15 Pumas.

Netball Under 18

Pumas Netball Under 15

Pumas onderwysers









