Hoërskool Hoogenhout
Hoërskool Hoogenhout hengelaars presteer by SA skole kampioenskappe
Hoërskool Hoogenhout se hengelspanne het baie goed presteer by die jaarlikse SA Skole Kampioen van Kampioene toernooi 2022 wat onderskeidelik by Verlatenskraal en Bamboesspruit ...Hoërskool Hoogenhout leerders se talente ken geen einde
Redenaars Janneman Malan is aangewys as die Mpumalanga nommer 1 in die junior afdeling vir sy voorbereide toespraak. Sy tema was: Die krake in ...Op die AWSUM rusbank met Hoërskool Hoogenhout se hoofdogter vir 2022
Op die AWSUM rusbank met Hoërskool Hoogenhout, Bethal se hoofdogter: Adriana Hancke Baie geluk met jou verkiesing as hoofleier by jou skool. Waarna sien jy ...Op die AWSUM rusbank met Hoërskool Hoogenhout se hoofseun vir 2022
Op die AWSUM rusbank met Hoërskool Hoogenhout, Bethal se hoofseun: Hanroux Prins Baie geluk met jou verkiesing as hoofleier by jou skool. Waarna sien ...Hoërskool Hoogenhout Klas van 2021 Top Presteerders
Baie geluk aan Hoërskool Hoogenhout se Top Presteerders vir die Klas van 2021.






