AWSUM School News

Top Menu

  • Advertise with us
  • Printing for your school
  • Past exam papers – All Grades

Main Menu

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • About Us
  • Advertise with us
  • Printing for your school
  • Past exam papers – All Grades

logo

ADVERTISEMENT

Regional News

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • About Us
  • Laerskool La Hoff spog met rugby prestasie

  • Onderhoude–Welkom-Gimnasium Hokkiedogters Eerstespankaptein-Willizè Watt

  • Hoërskool Nelspruit netbalspelers gekies om Mpumalanga te verteenwoordig

  • Laerskool Nelspruit landloopatlete presteer

  • Onderhoude–Goudveld-Hoërskool Hokkie Eerstespankaptein- Juah Jansen van Rensburg


HighveldHoërskool HoogenhoutMpumalangaRegional News
Home›Regional News›Mpumalanga›Highveld›Op die AWSUM rusbank met Hoërskool Hoogenhout se hoofseun vir 2022

Op die AWSUM rusbank met Hoërskool Hoogenhout se hoofseun vir 2022

By Andreneza Damonse
21st February 2022
1366
0

ADVERTISEMENT


Share:

Op die AWSUM rusbank met Hoërskool Hoogenhout, Bethal se hoofseun: Hanroux Prins

Baie geluk met jou verkiesing as hoofleier by jou skool. Waarna sien jy die meeste uit tydens jou tydperk as leier by jou skool? Ek sien daarna uit om hierdie geleentheid te gebruik om baie te leer uit al die uitdagings wat vir ons voorlê. Ek sien ongelooflik baie uit daarna om saam met die LK van 2022 te werk, ek dink ons gaan ‘n wenspan wees. 

Wat sou jy sê is jou sterk- en swakpunte?  Een van my sterkpunte is kommunikasie. Ek kan konflik goed hanteer en probleme oplos, behalwe as dit wiskunde probleme is.

Een van my swakpunte is om vir ‘n lang tydperk aan een te sit en konsentreer, veral as dit kom by die wiskunde klas

Is daar enige iets wat jy graag sou verander by jou skool? Ek dink ons skool is perfek net soos wat hy is.

Wat geniet jy die meeste van jou skool? Ek geniet dit vreeslik baie om ‘n dag voor ons sport het die Bulala kreet te skree. Daar was nog nie eenkeer wat ek nie hoendervleis gekry het nie.  Dit is ‘n absolute belewenis.

Matriek is jou laaste jaar- van ‘n akademiese oogpunt, wat sal jy graag wil bereik? Ek probeer elke jaar om beter te doen as die vorige een. My mikpunt vir 2022 is om alles wat ek doen, te doen tot die beste van my vermoë en tot eer en verheerliking van ons Hemelse Vader.

Enige boodskap van aanmoediging vir jou mede-leiers? Moenie dat vrees jou drome doodmaak nie. Streef volheid na jou doelwitte. As jou doelwitte jou nie bangmaak nie, dan droom jy nie groot genoeg nie.

Wie is jou rolmodel? Jarod Anthony Higgins – profesioneel bekend as Juice wrld.  Hy was ‘n Amerikaanse rapper, sanger en liedjie skrywer van Chicago Illinois.  Hy is ongelukkig in 2011 oorlede.  Sy musiek leef voort en hy het baie jongmense geinspireer deur sy positiewe houding oor die lewe en sy musiek.

Wat is jou planne vir na skool? Ek wil baie graag my ambag as Dieselwerktuigkundige behaal en dan wil ek in Amerika by John Deere aansluit. Ek wil ook eendag oorsee bly.

As jy ‘n super-hero kon wees, wie sou dit wees en waarom? As ek ‘n superhero kon wees sou dit Spider Man gewees het.  Hy wil net die beste vir sy gemeenskap en sy medemens hê, daarom sal hy enigiets doen om hulle te beskerm.  En hy het ‘n baie ‘cool’ suit.

Op ‘n normale Saterdag, sal ons jou kry by… saam met.… my meisie en haar ouers en dan sal ons ‘n vleisie op die vuur gooi.  Daar is niks beter om te doen op ‘n Saterdag as om te braai saam met die mense wat vir jou die meeste beteken in die lewe nie.

Kies een:

  • Netbal, rugby, krieket of hokkie? Rugby
  • Cappuccino, warm sjokolade of tee? Cappuccino
  • Braai saam met vriende of ‘n wegneemete? Braai saam met vriende
  • Vir ure lank jou gunsteling TV-reeks kyk of ‘n musiekfees bywoon? Vir ure lank my gunsteling tv-reeks kyk
  • Andriod of iOS? iOS

Tags2022 AWSUM Couch interview
Previous Article

Hoofleiers van Hoërskool Rob Ferreira Sport en ...

Next Article

Holy Family College Term 1 Opening Assembly

Share:

Related articles More from author

  • Hoërskool DouglasNorthern CapeRegional News

    Op die AWSUM rusbank met Douglas Gekombineerd se hoofdogter vir 2022

    21st February 2022
    By Andreneza Damonse
  • Danville Park Girls High SchoolDurban and Durban NorthKwazulu-NatalRegional News

    On the AWSUM couch with Danville Park Girls’ High School’s RCL President for 2022

    11th January 2022
    By Andreneza Damonse
  • Eastern CapePaul Sauer High SchoolPort Elizabeth and SurroundsRegional News

    Op die AWSUM rusbank met Hoërskool Paul Sauer se hoofdogter vir 2022

    21st February 2022
    By Andreneza Damonse
  • Hoërskool DuineveldNorthern CapeRegional News

    Op die AWSUM rusbank met Hoërskool Duineveld se hoofdogter vir 2022

    10th January 2022
    By Andreneza Damonse
  • Eastern CapePort Elizabeth and SurroundsRegional NewsWestering High School

    On the AWSUM couch with Westering High School’s  Head Boy for 2022

    10th January 2022
    By Andreneza Damonse
  • Acts House of EducationGauteng JohannesburgMidrand Fourways Sunninghill WoodmeadRegional News

    On the AWSUM couch with Acts House of Education Head Girl for 2022

    20th May 2022
    By Karien Frans

  • OverbergRegional NewsWestern Cape

    Hoërskool Swellemdam atletiek prestsies

  • BloemfonteinFree StateHoërskool Jim Fouché BloemfonteinRegional News

    Hoërskool Jim Fouché leerders is in die skryfbedryf

  • Hoërskool WesvaliaNorth WestPotch Klerksdorp and surroundsRegional News

    Hoërskool Wesvalia Top matrieks 2022

ADVERTISEMENT

ADVERTISEMENT

ADVERTISEMENT

Some people call it school news. We call it awsum.

Africa’s premier school network offers a multi-tiered communication platform to schools that include: The AWSUM Newspaper, AWSUM App for Schools, the 24/7 school news website and AWSUM Clashes.

 

 

Our ‘awsumness’ includes: New technology and media, an income opportunity that will be your biggest source of income outside of school fees and a new perspective on school news on one of Africa’s fastest growing school news platforms

© 2025 Awsum News.



CreativeMagic

Join Us on Facebook

  • Pretoria
  • Centurion & Midrand
  • Johannesburg
  • Vaaldriehoek
  • Durban
  • Midlands
  • Northern Natal
  • Free State
  • Cape Town
  • Boland
  • Breede Valley
  • Helderberg
  • Overberg
  • Swartland & Weskus
  • Northern Suburbs
  • Southern Cape
  • Noord-Kaap
  • North West
  • Limpopo
  • Mpumalanga
  • East London
  • Port Elizabeth
  • Eastern Cape – Towns
  • Home
  • Advertise with us