Primêre Skool Universitas spog met “Guinness World Record” houer
ADVERTISEMENT
Chaz Wilson (Gr. 7) leerder van Primêre Skool Universitas het nie net sy beste gegee nie…hy het die WÊRELD verstom! Guinness World Record houer – 47 splits in 1 minuut! Dit is nie net talent nie…dit is dissipline, fokus en Net My Beste in aksie!












