Bethlehem Voortrekker Hoërskool redenaars presteer uitstekend
ADVERTISEMENT
Bethlehem Voortrekker Hoërskool is besonders trots op die volgende leerders wat uitstekend presteer het en direk deurgedring het na die Nasional Finaal, wat op 17 Oktober in Centurion plaasvind:
- Layya Latiff (Gr.
– Afr. EAT - Chloë van der Schyf (Gr. 11) – Poësie
- Zilni van Wyk (Gr. 12) – Prosa
- Kiki Motloung (Gr. 12) – Poetry
Baie geluk aan die volgende leerders wat na afloop van die naweek se Radikale Streeksfinale rondte deurgedring het na die Nasionale rondte:
- Miah Grobbelaar (Gr. 8)
- Zilni van Wyk (Gr. 12) – 2 items
- Chloë van der Schyf (Gr. 11)
- Sinethemba Sithole (Gr. 11)
Baie geluk aan die volgende leerder wat deurgedring het na die semifinale rondte van Oppie Tong Redenaars:
- Christine Bester (Gr. 10)
Sy dring ook direk deur na die Nasionale rondte:
- Christine Bester (Gr. 10) – 2 items
Baie geluk aan die volgende leerder wat deurgedring het na 𝐂𝐨𝐧 𝐒𝐩𝐢𝐫𝐢𝐭𝐨 𝐑𝐞𝐝𝐞𝐧𝐚𝐚𝐫𝐬 𝐬𝐞 𝐅𝐨𝐫𝐭𝐞 (𝐍𝐚𝐬𝐢𝐨𝐧𝐚𝐥𝐞) 𝐫𝐨𝐧𝐝𝐭𝐞:
- Nelisa-May Doman (Gr. 10) – Itemwenner










