Hoër Landbouskool Boland
Hoër Landbouskool Boland Baanbrekers in Banhoek
Hoër Landbouskool Boland Baanbrekers in Banhoek! Die tweede liga-wedstryd by Bethlehem Plaas was niks minder as uitdagend nie. Met ’n styl en tegniese roete ...Hoër Landbouskool Boland A-spanne is gereed vir die Wildeklawer-toernooi
Die Hoër Landbouskool Boland A-spanne is gereed vir die Wildeklawer-toernooi in Kimberley. Pak julle talente (en julle wen-gees) in! Reis veilig en kom veilig ...Hoër Landbouskool Boland leerders Paasfees bederf uit die koshuis kombuis
Die geur van varsgebakte hot cross buns het vandag deur die gange getrek. Hoër Landbouskool Boland seuns is behoorlik deur ons spyseniers bederf. Van ...Hoër Landbouskool Boland graad 8 VRL-lede vir 2026
Baie geluk aan hierdie Hoër Landbouskool Boland graad 8-seuns met hulle verkiesing as VRL-lede vir 2026. 1. Andrew Geldenhuys 2. HJ Brand 3. Fillip ...- Afrikaanse Hoër Seunskool (Affies)Bethlehem Voortrekker HoërskoolDurban High SchoolGrey CollegeHoër Landbouskool BolandHoërskool DuineveldHoërskool Gimnasium PaarlHoërskool OuteniquaHoërskool UpingtonHoërskool WaterkloofHoërskool WittebergHTS MiddelburgJeppe High School for BoysKing Edward VII SchoolMiddelburg Hoërskool (Karoo)Oakdale LandbouskoolPaarl Boys' HighQueen's College Boys' High SchoolRondebosch Boys' High SchoolSelborne CollegeSouth African College High School (SACS)
King Price Derby Series to showcase the best that schoolboy rugby has to offer
The King Price Derby Series is set to elevate the passion, tradition, and rivalry of schoolboy rugby in 2026, delivering one of the most ... Hoër Landbouskool Boland atlete kook by die Wes-Kaap Atletiekkampioenskappe
Toewyding wat Vrugte Dra. By Hoër Landbouskool Boland weet ons dat sukses op die atletiekbaan nie oornag gebeur nie. Dit verg dissipline, toegewydheid en ...Hoër Landbouskool trek die laaste paaltjies uit vir die kwartaal
En so trek ons die laaste paaltjies vir die kwartaal uit! Hoër Landbouskool Boland krieketseisoen het tot ’n einde gekom, en ons harte is ...WP-Klere vir Hoër Landbouskool Boland hengelaar
WP-Klere vir Emil Skog! Baie geluk aan Emil Skog (Graad 9) wat onlangs uitgeblink het by die provinsiale “Junior Bass Fishing” kompetisie. Emil het ...Bobaas stoei prestasie op die mat vir Hoër Landbouskool Boland
Hoër Landbouskool Boland is trots om aan te kondig dat een van ons eie Graad 9-manne, Joshua Bothma, amptelik gekies is vir die Suid-Afrikaanse ...Hoër Landbouskool Boland se eie stoei kampioen
Baie geluk aan Hoër Landbouskool Boland se Joshua Bothma wat behoorlik amok gemaak het by die Gertjie van der Merwe stoeikompetisie. Joshua stap weg ...Hoër Landbouskool Boland seuns besoek die SPCA
Vandag het die seuns van Hoër Landbouskool Boland met vol hande en nog voller harte by die Wellington SPCA gaan draai maak om ’n ...Hoër Landbouskool Boland tennisspelers behaal die Boland Kavaliersspan
Baie geluk aan Hoër Landbouskool Boland leerders Wilhelm en Johan met hierdie fantastiese prestasie. Om vir die Boland Kavaliers gekies te word, verg harde ...Hoër Landbouskool Boland se seuns werk gretig saam om die oes in te kry
Die Boland is weer bly!Daar is min dinge wat die hart so laat bons soos die begin van parstyd. Van die vroeë oggendure se ...Hoër Landbouskool Boland se 1ste Tennisspan klop Oakdale in Interskole kragmeting
Baie geluk aan Hoër Landbouskool Boland se 1ste Tennisspan wat Oakdale in Interskole geklop het! ’n Historiese oorwinning wat lank onthou sal word. Ander ...Hoër Landbouskool Boland laat alles op die veld tydens die HJS Krieketfees
Die Hoër Landbouskool Boland se manne het die afgelope twee dae alles op die veld gelaat tydens die HJS Krieketfees. Hoogtepunte van twee aksiebelaaide ...Hoër Landbouskool Boland krieketspeler word in die SA Skolespan opgeneem
Baie geluk aan Hoër Landbouskool Boland krieketspeler Francois Prins (graad 11) wat na afloop van die Khaya Majola week in Bloemfontein opgeneem is in ...Hoër Landbouskool Boland maak hul Hoofleiers vir 2026 bekend
Dit is met groot opgewondenheid en trots dat Hoër Landbouskool Boland hul Hoofleiers vir 2026 bekendstel! Baie geluk aan: Hoofseun: Jaeger Coetzee Onderhoofseun: Francois ...Hoër Landbouskool Boland kondig koshuisprefekte vir 2026 aan
Baie geluk aan Hoër Landbouskool Boland se nuwe koshuisprefekte vir die 2026-termyn! Mag jul jaar vol sukses, positiewe impak en onvergeetlike oomblikke wees. Voorspoed ...Hoër Landbouskool Boland eindig 2de in die ABSA-Wildeklawer kriekettoernooi
Hoër Landbouskool Boland eindig 2de in die ABSA-Wildeklawer kriekettoernooi. Ons eerste krieketspan het die afgelope naweek gewys waartoe hulle instaat is met ‘n reeks ...Hoër Landbouskool Boland spog met boogskutter van die jaar
Hoër Landbouskool Boland spog met Jeanré Swanepoel (graad 10) wat ‘n goue medalje by die SANIFAA Bowhunter National Championship 2025 in Durbanville losgeskiet het. ...Hoër Landbouskool Boland krieketspeler aangewys as die beste o.16 Boland-speler
Baie geluk aan Hoër Landbouskool Boland krieketspeler Francois Prins, wat aangewys is as die beste o.16 Boland-speler by die nasionale week! Jou harde werk ...Hoër Landbouskool Boland vaar uitstekend aan die Swartland Skou 2025
Hoër Landbouskool Boland leerders vaar uitstekend aan die Swartland Skou 2025. Jeugskou uitslae: Wolskape Jnr: 1.) Michiel Visser 2.) Christiaan Burger 3.) Maritz Viljoen ...Hoër Landbouskool Boland Jnr Landbouvereniging uitstappie na AFGRI
Hoër Landbouskool Boland se Jnr Landbouvereniging het verlede week ‘n onvergeetlike uitstappie na AFGRI Malmesbury gehad.”Nothing runs like a deer, a John Deere.Ons lede ...Hoër Landbouskool Boland 7’s rugbyspanne presteer
7’s RUGBY. Baie geluk aan die 7’s-rugbyspanne van Hoër Landbouskool Boland met hul uitstekende vertonings by die verskeie toernooie! Dis o.17-BlitzBoere kroon hul harde ...Hoër Landbouskool Boland kondig Matriekraad vir 2026 aan
Baie geluk aan ons nuwe Matriekraad van 2026! Hoër Landbouskool Boland is trots om julle aan te kondig en wens elke lid die beste ...Hoër Landbouskool Boland matriekafskeid 2025 was onvergeetlik
Hoër Landbouskool Boland Matriekafskeid 2025, met sy glansryke 007 Casino Royale-tema, was onvergeetlik.Die meisies het asemrowend gelyk. Hulle het soos regte Bond-meisies geskitter en ...[Onderhoud] Hoër Landbouskool Boland Eerstespan rugbykaptein – Pieter Bergh
Lees die spesiale uitgawe vir die Classic Clash tussen Hoër Landbouskool Oakdale en Hoër Landbouskool Boland hier. Dis propvol spanfotos, onderhoude en al die ...Hoër Landbouskool Boland Graad 11 leerders het hul landbou kennis verdiep
Hoër Landbouskool Boland Graad 11 LBP-leerders is nou toegerus met top vleisbees-beoordelingsvaardighede!Danksy ‘n fantastiese tweedaagse kursus aangebied deur BKB, het ons leerders die wêreld ...Groot dank aan Hoër Lanbouskool Boland alumni
‘n Groot dankie aan die Old Boys van 2005, 2010 en 1985 wat saam met ons was vir die sing-songs! Julle teenwoordigheid het alles ...Hoër Landbouskool Boland huisves Windsor Boys’ School van Engeland
Wat ‘n wonderlike dag by Boland Landbou! Ons het die voorreg gehad om Windsor Boys’ School van Engeland te huisves vir ‘n middag van ...Hoër Landbouskool Boland leerder gekies vir die SA o.18 Rugbyspan
Baie geluk aan Jayden Brits van Hoër Landbouskool Boland wat gekies is vir die SA o.18-Rugbyspan wat op 8, 12 en 16 Augustus deelneem ...Hoër Landbouskool Boland is trots op hul Provinsiale Rugbyspelers
Baie sterkte aan Hoër Landbouskool Boland spelers wat 6-12 Julie aan Cravenweek (Middelburg) en 29 Junie – 4 Julie Grant Khomo (Pretoria) deelneem: o.18 ...Hoër Landbouskool Boland se kreatiwiteit is bo verwagting
Hoër Landbouskool Boland Graad 8 Lewensvaardigheidleerders in mnr. Danie Erasmus se klas het verlede week hul kreatiwiteit behoorlik ingespan! Hulle moes elkeen ‘n skoolwapen ...Dit is weer oestyd by Hoër Landbouskool Boland
Elke Vrydag is oestyd in die Landboustudies-tuine, en die seuns is trots op hul oes. Deur hul produkte te koop, help jy nie net ...Alumni maak Hoër Lanbouskool Boland trots
Met trots kan Boland Landbou sê dat twee van hul oud studente vir die Blou Bulle gespeel het tydens die Vodacom “United Rugby Championship” ...Hoër Lanbouskool Boland verwelkom nuwe prinsipaal
Baie geluk aan meneer Johan Moolman met sy aanstelling as die nuwe skoolhoof by Hoër Landbouskool Boland vanaf 1 Junie 2025! Ons is opgewonde ...Hoër Landbouskool Boland vaar puik by die Skaapskeerkompetisie
Die nasionale skaapskeerkompetisie wat die afgelope week in Bloemfontein plaasgevind het, was beslis een vir die boeke! Ons is ongelooflik trots op Boland se ...Hoër Lanbouskool Boland was vanjaar die gasheer vir die Jeugskou Kampioenskappe
Hoër Lanbouskool Boland was vanjaar die trotse gasheer vir die WP-JEUGSKOU KAMPIOENSKAPPE 2025, waar die talentvolle jeug hul uiterste bes gedoen het om ‘n ...Hoër Landbouskool Boland boerbok uitslae
Baie geluk aan al die talentvolle leerders van Hoër Landbouskool Boland wat deelgeneem het! ‘n Spesiale gelukwensing aan elkeen wat gekies is om die ...Hoër Landbouskool Boland leerder neem deel aan die KSA TAP krieketkamp
Hoër Landbouskool Boland wil graag vir Francois Prins (Graad 11) baie gelukwens met sy deelname aan die KSA TAP krieketkamp wat van 12 tot ...








































