Hoër Landbouskool Boland 7’s rugbyspanne presteer
ADVERTISEMENT
7’s RUGBY. Baie geluk aan die 7’s-rugbyspanne van Hoër Landbouskool Boland met hul uitstekende vertonings by die verskeie toernooie! Dis o.17-BlitzBoere kroon hul harde werk deur die Bekerfinaal van die Cape Schools 7’s by Hugenote Hoërskool te wen.














