Laerskool Courtrai tennisspelers behaal uitstekende uitslae
ADVERTISEMENT
Ellene Markram en lara Schwabe van Laerskool Courtrai het uitstekende uitslae behaal by die afgelope TSA byeenkomste. Ellene het die o.10 asfdeling gewen, terwyl Lara die o.14 afdeling gewen het.
![]()









