Afrikaanse Hoër Seunskool Pretoria bergfiets is nommer 1 in Gauteng
ADVERTISEMENT
41 fietsryers het Saterdag aan die CycleLab Skolereeks te Steyn City deelgeneem. Afrikaanse Hoër Seunskool Pretoria beklee tans die nommer 1 posisie in Gauteng, met slegs een wedren oor voor die Nasionale Finaal in Oktober plaasvind.
Junior 18
Noah Odendaal, 1ste
Liam Page 22ste
Junior 17
Liam Barnard, 9de
Justin Deyzel, 11de
Pepler Enegelbrecht, 14de
Van Duyn Doyer, 15de
Iddo Smith, 24ste
“Youth” 15
Dylan Kohlmeyer, 3de
Liam Labuschagne, 7de
Roland-Franz Doyer, 20ste
Sub Juniors
Christiaan Ross, 6de
Rikus de Bruin , 9de
Luan Labuschagne, 17de
Baie geluk met die naweek se uitslae, manne!

















