Curro Langebaan is trots op hul fietsry kampioen
ADVERTISEMENT
Curro Langebaan wens graag baie geluk aan ons eie fietsry kampioen, Steyn Rautenbach. Steyn het die afgelope naweek sy WP XCO fietsry kleure verwerf in die Paarl waar hy n eerste plek gekry het. Hy is nou die WP kampioen vir die Nipper seuns. Ons is baie trots op jou, Steyn.










