Hoërskool Centurion se eerste bergfietsspan word gekies
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die volgende leerders wat vir die Hoërskool Centurion se eerste bergfietsspan gekies is. Hulle is vanoggend tydens die aantreebladopening ingehuldig. Die span het vir Darian Barac as die ryer van die dag by hulle eerste byeenkoms gekies. Sterkte vir die res van hierdie seisoen!
- Alanah Barac
- Darian Barac
- Dirk Laubscher
- Adam Von Wielligh
- Daryll Nortje













