Laerskool Postmasburg
Laerskool Postmasburg is trots op hul kampioen ruiter
Dit was Johanné Bakkes se eerste keer op SA Kampioenskappe te Bloemfontein gewees. Sy is Laerskool Postmasburg se SA Reserwe Kampioen in die Leiriem ...Laerskool Postmasburg ruiter skitter aan Die Groot SA Kampioenskappe
Laerskool Postmasburg ruiter Janlo Bakkes het vir die eerste keer deelgeneem aan Die Groot SA Kampioenskappe te Bloemfontein en het in die volgende klasse ...Postmasburg Primary School learner selected for under 13 Griquas team
Reece Coleman from Postmasburg Primary School has been selected to play for the under 13 Griquas team. Kyle Olivier, Finnecho Carolus and Aiden Ponie ...Laerskool Postmasburg Top 10 Akademiese presteerders
Hiermee Laerskool Postmasburg Top 10 Akademiese presteerders. Graad 7 Graad 6 Graad 5 Graad 4Postmasburg Primary School participated in the WOW Spelling Festival
The ZF Mgcawu WOW Spelling Festival was held in Upington Postmasburg Primary School learners made us proud! Congratulations to Elano Witbooi who placed 2nd ...Postmasburg Primary Eisteddfod learners excel at the Northern Cape Art Festival
“Just call us all-gold” were the words of our proud teachers who accompanied the eisteddfod learners to the Northern Cape Art Festival. Each of ...Laerskool Postmasburg rugbyspelers word in die Griekwaland-Wes o.12 rugbyspan ingesluit
Reece Coleman and Kyle Olivier has been taken into the Van Druten u.12 Rugby Team. Kyle Olivier is opgeneem in die Griekwaland-Wes o.12 Rugbyspan. ...Laerskool Postmasburg wys nuwe leerderverteenwoordiger aan
Baie geluk aan Johaidan Douw wat aangewys is as leerderverteenwoordiger by ons skool. Laerskool Postmasburg is saam met sy ouers trots.Postmasburg Primary School netball achievers
The following girls were chosen for the Dalipo netball team: U12: • Taylon Isaacs • Keana Davis • Lucia Wildebees • Danika Daniels U13: ...Laerskool Postmasburg o.13 Krieketspelers wen die JTG B-liga
Op Woensdag 8 Nov 2023 het Laerskool Postmasburg se o.13 Krieketspan die JTG B-liga gewen deur HOTAZEL met 53 lopies te klop. Possies het ...Laerskool Postmasburg Eisteddfod leerders maak die skool trots
Laerskool Postmasburg se Eisteddfod leerders maak die skool trots.Al 19 deelnemers behaal goud by die Dalipo Eisteddfod sowel as die Noord Kaap Kunsfees. Go ...Laerskool Postmasburg krieket uitblinkers
Hiermee Laerskool Postmasburg krieket uitblinkers. 1 Seun en 2 meisies is opgeneem in die o.11 seuns en o.13 dogters JTG Krieketspanne. o.11: Marnus Smit ...Laerskool Postmasburg leerders spel hul harte uit by die WOW Spelfees 2023
Die volgende leerders het verlede Vrydag vir Possies verteenwoordig by die WOW kringkompetisie by Laerskool Postmasburg. Hulle het hulle harte uit gespel! We are ...Laerskool Postmasburg rugbyspeler haal die provinsiale rugbyspan
Laerskool Postmasburg is baie trots op Conroe Moller wat in die o.13 Griekwaland-Wes Provinsiale rugbyspan opgeneem is. Baie geluk Conroe! Ons is baie trots ...Laerskool Postmasburg netball player selected for the provincial team
The Northern Cape Provincial netball trials (Rubies) took place in Upington at Duineveld on 5 May 2023. Neo Mofokeng (U13) was selected for the ...Laerskool Postmasburg Prysuitdeling 2022
Laerskool Postmasburg Prysuitdeling 2022. Baie geluk aan al die leerders wat so uitstekend presteer het. “Waar die son se laaste strale oor ou Langberg ...LS Postmasburg leerders by WOW Spelkompetisie
Hierdie leerders van Laerskool Postmasburg weet hoe om te spel en het aan die WOW Spelkompetisie wat 24 Augustus gehou is, deelgeneem en inderdaad ...LS Postmasburg boeties gaan aan landloop kampioenskap deelneem
Abri Jacobs (Lollos) en Adriaan Jacobs (Ghoempies) is twee boeties wat 17 September in Rustenburg aan die ASA Nasionale Landloop Kampioenskappe gaan deelneem. Abri ...LS Postmasburg Eisteddfod
Ons skool het deur die jare ons merk gelaat met uitmuntende Eisteddfod deelname. Vanjaar het ons leerders weer die beoordelaars beïndruk by die Noord-Kaap ...Postmasburg Primary learners at the Imbewu Science Fair
We are proud of all our learners who participated in die Imbewu Science Fair on 27 August 2022 that was held in Postmasburg. Labib ...Postmasburg Primary learners compete in Astro Quiz competition
The AstroQuiz Competition entails an Astronomy-focused questions and answers which grade 7 learners participate and compete in on district, provincial and national level. This ...Postmasburg PS learners to represent at Astro Quiz Competition
The following grade 7 learners will represent Postmasburg Primary School in the Astro Quiz District Competition on 4 August: Abdullah Iftikhar Brink van Zyl ...LS Postmasburg speler gekies as verteenwoordiger by All Ages toernooi
Micke Muller (graad 7) gaan van 25 tot 29 Junie die Noordkaap verteenwoordig in Boksburg by die All Ages netbaltoernooi. Sy is gekies vir ...LS Postmasburg rugbyspanne deur na B-liga finaal in Vryburg
Die 0.9, 0.11 en 0.13 rugbyspanne het deurgedring na die B-liga finaal wat 11 Junie in Vryburg plaasvind.LS Postmasburg leerder gekies vir Griekwaland-Wes rugbyspan
Conroe Möller (graad 6) is tydens die naweek van 20 en 21 Mei opgeneem in die Griekwaland-Wes Laerskool Rugbyspan. Conroe gaan saam met die ...LS Postmasburg ATKV-Redenaars nie bang om hulle sê te sê
ATKV-Redenaars gee vir leerders die platform om hulle sê met selfvertroue in Afrikaans te sê. ’n Vaardigheid wat hulle in die toekoms aan die ...


























