Laerskool Postmasburg rugbyspelers word in die Griekwaland-Wes o.12 rugbyspan ingesluit
ADVERTISEMENT
Reece Coleman and Kyle Olivier has been taken into the Van Druten u.12 Rugby Team. Kyle Olivier is opgeneem in die Griekwaland-Wes o.12 Rugbyspan. Laerskool Postmasburg is ongelooflik trots op jou! Baie geluk en sterkte met die wedstryde.











