Laerskool Seodin rugbyspelers word in die Griekwas-spanne ingesluit
ADVERTISEMENT
Die naweek van 19 en 20 April 2024 het 10 van Laerskool Seodin se seuns aan Griekwas rugbyproewe deelgeneem. Die volgende seuns was verkies tot die onderskeie spanne
o.13A
- Strauss van Heerden
- Kaylon Eillerd
o.13B
- Lenandru Cloete
- TP O’Donnavan
- Caleb Roman
Julle maak ons baie trots












