Laerskool Muldersdrif
Laerskool Muldersdrift skaakspeler presteer uitstekend
Laerskool Muldersdrift se Imke Nel het deelgeneem as lid van die Wesrand Skaakspan wat as wenners uit die stryd getree het. Baie geluk, Imke, ...Laerskool Muldersdrift kies Uitvoerende Ambassadeurs vir 2026
Baie geluk aan Laerskool Muldersdrift se Uitvoerende Ambassadeurs! Julle toon ware leierskap, trots en Mullie-gees in alles wat julle doen. Ons sien uit na ...Hokkie prestasies vir Laerskool Muldersdrif
Laerskool Muldersdrif se hokkie spanne vaar goed en dring deur na die volgende uitspeelrondtes.Laerskool Muldersdrif Gauteng-Wes skaak prestasie
Laerskool Muldersdrif is baie trots op hul Gauteng-Wes skaakspelers. Mieke vd Merwe, Yolanda v.d Bosch, Imke Nel, Mignon vd Merwe, Lienke Botha en Joané ...Laerskool Muldersdrif Meerkat Kings & Queens Rasieleiers
Beide die Laerskool Muldersdrif “Coed” en “All Girl” spanne eindig 2de by die 2025 Nationale SAMCA kampioenskappe wat Julie maand in Oudtshoorn plaasgevind het. ...Laerskool Muldersdrift ruiter presteer
Laerskool Muldersdrift ruiter, Isabella Minnie is ons eie SANESA ruitersport SA kampioen sy was gekies vir die Gauteng A span in die volgende kategorieë: ...Rugby prestasie vir Laerskool Muldersdrif
Geluk aan die o.11 en o.12 spelers van Laerskool Muldersdrif wat hul plek volstaan in die Wes-spanne. Julle maak ons skool trots! ’n Groot ...Laerskool Muldersdrif krieketspelers gekies vir die Gauteng-Wes krieketspan
Baie geluk aan die volgende krieketspelers van Laerskool Muldersdrif wat gekies is vir die Gauteng-Wes krieketspan. Ons is trots op elkeen van julle!Laerskool Muldersdrif netbalspeler gekies vir die o.13 Gauteng Nebtalspan
Baie geluk aan Tayla Stander van Laerskool Muldersdrif wat die Gauteng O/13-netbalspan gehaal het. Tayla neem aan die interprovinsiale byeenkoms deel vanaf 29 Junie ...Laerskool Muldersdrif tennisspelers opgeneem in die o.13A Gauteng span
Baie geluk aan Cole en Zachary Joyce van Laerskool Muldersdrif wat opgeneem is in die Gauteng O/13 A tennisspan. Hierdie manne neem in Januarie ...Laerskool Muldersdrif leerder ingesluit in die Suid-Gauteng Hokkiespan
Baie geluk aan Mieke van der Merwe van Laerskool Muldersdrif wat die Suid-Gauteng Hokkiespan gehaal het! Mullies is trots op jou. Hou aan skitter!Laerskool Muldersdrif rugbyspelers opgeneem in die Provinsiale spanne
Baie geluk aan Laerskool Muldersdrift se rugbyspelers wat vir verskeie Goue Leeus spanne gekies is. Ons wens hulle sterkte toe met die verskeie toernoioie ...Laerskool Muldersdrif rasieleiers presteer by die Provinsiale Kampioenskappe
Baie geluk aan ons rasieleiers het deelgeneem aan die provinsiale kampioenskappe by St Dominic’s Catholic School for Girls. Ons spog met die volgende uitslae: ...Laerskool Muldersdrif leerder skitter aan die SAMC Wiskunde Olimpiade
Baie geluk aan Dirko Botha. Hy en sy ouers het Saterdag (18 Oktober) die SAMC (Wiskunde Olimpiade) prysuitdeling bygewoon en hy is die Toppresteerder ...Laerskool Muldersdrif Interskole Redenaars prestasie
Laerskool Muldersdrif Interskole Redenaars prestasie. Baie geluk aan Imke Nel wat 1ste plek by Interskole Redenaars se landsfinaal behaal het vir “Public speaking Unprepared”. ...Laerskool Muldersdrif se kore en spreekkore neem deel aan RACA
Laerskool Muldersdrif se kore en spreekkore het Maandag, 16 September, aan RACA deelgeneem. Ons is baie trots om te sê dat al ons groepe ...Laerskool Muldersdrif uitslae vir die SA Kampioenskappe van Uitvoerense Kunste
Laerskool Muldersdrif leerders, Edward Harding en Edru Eksteen het vroeër die jaar aan die SACOPA provinsiale rondte deelgeneem en was deel van die Gautengspan. ...Laerskool Muldersdrif leerders presteer pragtig in die SW Olimpiade
Baie geluk aan Vernon Verster, Milah Boersma en Imke Nel wat Mullies verteenwoordig het. Vernon en Milah het pragtig presteer en die Top 20 ...Laerskool Muldersdrif leerders presteer in skaak
Baie sterkte aan Laerskool Muldersdrif se leerders wat Vrydag, 16 Augustus, aan die Gauteng Individuele Skaak deelneem in Benoni!Laerskool Muldersdrift Gauteng-Wes Ruitersport prestasie
Laerskool Muldersdrift ruiters presteer in die Gauteng-Wesspan Adrian Breedt 4th Equitation Welcome test 2 13th 60cm A2 Competition Tenicke van Zyl 9de in equitation ...Laerskool Muldersdrif leerder word gekies vir die Sentraal Gauteng stoei
Baie geluk aan Lian Abrahamse wat gekies is vir Sentraal Gauteng Stoei u.11 freestyle span wat gaan deelneem aan SA’s op 26- 28 September, ...Gauteng-Wes Krieketspan insluiting vir Laerskool Muldersdrift
Baie geluk aan die volgende krieketspelers wat gekies is vir hul verskeie ouderdomme se Gauteng-Wes krieketspanne. Laerskool Muldersdrif is trots op julle.Laerskool Muldersdrif ATKV Uitklopspel prestasie
Baie geluk aan Laerskool Muldersdrif leerder Janelda Basson (Gr. 7) wat 1ste plek behaal het in die ATKV-Uitklopspel Gauteng-rondte gehou op 12 Augustus. Al ...Laerskool Mulderdrift equestrians excel
Laerskool Mulderdrift equestrians results .Well done! Adrian Breedt -4th Equitation Welcome test 2 -13th 60cm A2 Competition Tenicke van Zyl -9de in equitation -10de ...Laerskool Muldersdrif se 2 rugbyspanne vaar goed in hul liga
Laerskool Muldersdrif het 2 rugbyspanne wat goed gevaar het in hul liga, een span het die liga gewen. o.9 – Afrigters: Divan Gordon & ...Laerskool Muldersdrif spog met uitmuntende Dogterskrieketspanne
Baie geluk aan die drie dogters van Laerskool Mulderdrif wat verkies is tot die dogters Gauteng Wes krieketspanne. GW Krieketspan: Laerskole dogtersliga: Baie geluk ...Laerskool Muldersdrif leerders blink uit in sport en kultuur
Laerskool Muldersdrif leerders blink uit in sport en kultuur. Dogters krieket: Mullies se dogters krieketspan. Hierdie dogterspan neem deel aan die eerste skole dogters ...Laerskool Muldersdrif atlete kook
Laerskool Muldersdrif atlete kook. Die Suid-Afrikaanse Skole Atletiek Kampioenskappe, ‘n byeenkoms wat strek oor drie dae. Hierdie jaar het ons al die pad in ...Laerskool Muldersdrif atlete presteer
Laerskool Muldersdrif het 11 atlete met 18 items. Uit die 18 items het ons 13 1ste plekke en 5 2de plekke. Hulle neem die ...Laerskool Muldersdrif leerders neem deel aan Suid-Afrikaanse Skole Atletiek Nasionale Kampioenskappe
Suid-Afrikaanse Skole Atletiek Nasionale Kampioenskappe! Aan God al die eer en glorie. Mag ons nooit 1 Korintiërs 10:31 vergeet nie. Baie geluk aan: •Kiara ...Laerskool Muldersdrif 2022 Atletiekseisoen uitslae
Vinnigste, hoogste en verste – alles deel van die atletiek woordeskat en hier by Mullies gebruik ons dit prontuit!! Ons spring weg met ‘n ...































