Laerskool Slot van die Paarl skop netbal en rugbyseison af met opwindende sportdag
ADVERTISEMENT
Laerskool Slot van die Paarl het die netbal- en rugbyseisoen afgeskop met ‘n opwindende sportdag by Christelike Privaatskool Malmesbury. Sportmangees het die dag oorheers! Dankie aan ons gasheer, CPM, en aan al die spanne teen wie ons gespeel het.

















