Hoërskool Robertson
-
Hoërskool Robertson rugbyspelers is opgeneem in verskeie spanne
Baie geluk aan die volgende rugbyspelers van Hoërskool Robertson wat opgeneem is in die onderskeie spanne. Baie geluk . Brendon Smith Nr 8 0.16 ... -
Hoërskool Robertson spog met perdryer
Zaria Janse van Rensburg het aan die Western Cape Endurance Riders Association se intertak uithou rit kompetisie deelgeneem. Die kompetisie is oor ‘n afstand ... -
Nog ‘n historiese mylpaal wat Hoërskool Robertson sal koester
Die eerste skool in die land Hoërskool Robertson (moontlik die wêreld) met ‘n parskelder op die perseel. 2025 se Landboubestuurleerders voltooi die wynmaakproses. Hulle ... -
Mr en Mej Hoërskool Robertson
Mnr en Mej RHS Die jaarlikse Mnr. en Mej. Hoërskool Robertson kompetisie het gedurende Mei plaasgevind.Armand Aucamp was die seremoniemeester vir die spoggeleentheid en ... -
Hoërskool Robertson spog met die seunshokkiespan
Ons o.19A-seunshokkie het tydens die vakansie gaan toer en aan die “Belgotex Sport Easter Hockey Tournament” deelgeneem. In hierdie toernooi is daar top skole ... -
Hoërskool Montana het aan die RFG Netbaltoernooi deelgeneem
Hoërskool Robertson o.19A-Netbalspan het van 2 – 6 April aan die RFG Netbaltoernooi by La Rochelle GHS in die Paarl deelgeneem. Sewe wedstryde is ... -
Hoërskool Robertson Matriek Uitslae 2024
100% Slaagsyfer vir die 2de agtereenvolgende jaar van akademiese uitnemendheid..Klas van 2024 met ‘n totaa;l van 98 leerders.Die beheerliggaam,personeel en mede-leerders van Hoërskool Robertson ... -
Hoërskool Robertson leerlingraad van 2025
Hoërskool Robertson stel met trots bekend hul Leerlingraad vir 2025. -
Hoërskool Robertson vier die Opening van die Eerste Oesjaar-Kelder
Opening van Eerste Oesjaar-Kelder. Wat ‘n ongelooflike geleentheid vir Hoërskool Robertson, een wat met baie trots nog lank gekoester sal word. Baie dankie aan ... -
Wie dra die Hoërskool Robertson kroon
Baie geluk aan die volgende leerders met hul Mnr en Mej Hoërskool Robertson toekennings. Mnr RHS junior: Cohan Carolus Mej. RHS junior: Roxy Smith ... -
Hoërskool Robertson Graad 11 Landbouleerders besoek omliggende plase
Hoërskool Robertson Graad 11 Landbouleerders het tydens ‘n opvoedkundige uitstappie omliggende plase besoek, gehelp met die dosering van skape, en gekyk na die verbouiing ... -
Hoërskool Robertson neem deel aan die SA Toutrekkampioenskappe
Baie sterkte aan die spanne van Hoërskool Robertson wat op pad is na die Suid-Afrikaanse Toutrekkampioenskappe. Ons weet dat julle die Robbievlag met groot ... -
Hoërskool Robertson leerder vaar uitstekend in Dogterskrieket
Hoërskool Robertson leerder vaar uitstekend in Dogterskrieket. Wanda-Mari Ham, een van ons skool se belowendste dogterkrieketspelers, het gedurende die afgelope vakansie aan twee verskillende ... -
SA Dans prestasie vir Hoërskool Robertson leerders
SA Dans prestasie vir Hoërskool Robertson leerders: Suid-Afrikaanse kampioenskappe van Uitvoerende Kunste – Team SA 2024 Nadia Blume van Robertson Academy of Dance en ... -
Hoërskool Robertson kultuur prestasie vir 2023
Hoërskool Robertson se koor en die volgende individuele leerders het deelgeneem aan die jaar se Worcester Eisteddfod en Montagu Jeugkunstefees. Hulle het puik presteer ... -
HS Robertson dogterkrieketspeler verkies tot Boland o.16-span
Wanda-Mari Ham, een van Hoërskool Robertson se belowendste dogterkrieketspelers, het gedurende die afgelope vakansie aan twee verskillende kriekettoernooie deelgeneem. Tydens die Boland T20-kompetisie , ... -
HS Robertson dansers skitter tydens SA Kampioenskappe
Suid-Afrika kampioenskappe van Uitvoerende Kunste – Team SA 2024 Nadia Blume van Robertson Academy of Dance en Danique Fullard Dance Academy het ‘n paar ... -
HS Robertson leerders hou naam hoog tydens Jeugkunstefees
Hoërskool Robertson se koor en die volgende individuele leerders het deelgeneem aan die jaar se Worcester Eisteddfod en Montagu Jeugkunstefees. Hulle het puik presteer ... -
Hoërskool Robertson Hoofleiers word bekend gemaak
Hoërskool Robertson se hoofleiers is: André Gelderblom (onderhoofseun) Bronwyn Hamilton (onderhoofmeisie) Simone du Preez (hoofmeisie) Rickus van den Berg (hoofseun) -
Hoërskool Robertson rugbyspelers presteer
Drie van Hoërskool Robertson se rugbyspelers is vanjaar in die Boland o.18-Cravenweekspan opgeneem: Helgard Bruwer (Bolandkaptein) Petrus Coetzee Petrie van Dyk -
Hoërskool Robertson Leerlingraad 2024
Hoërskool Robertson Leerlingraad vir 2024 is onlangs aangewys. Baie geluk aan die volgende leerders wat verkies is. Saskiah Afrika, Farren Britz, Gabby Dicker, Simone ... -
Hoërskool Robertson SA o.18-Sewes prestasie
Baie geluk aan Hoërskool Robertson se eie Bernardo Diedericks wat opgeneem is in die Suid-Afrikaanse o.18 Skole-sewespan. Hulle het aan die Commonwealth Youth Games ... -
Hoërskool Robertson is trots op hul toutrekkers se prestasies
Hoërskool Robertson is trots op hul toutrekkers se prestasies: Toutrek: Klub Ope Kompetisie: Tydens die Wêreld Toutrekkampioenskappe in Sursee, Switzerland, het Hoërskool Robertson se ... -
Hoërskool Robertson sport uitblinkers
Hoërskool Robertson is baie trots op Charnize Marthinus (o.18) en Lelam Mzondi (o.15) wat in die onderskeie Kaapse Wynland Netbalspanne opgeneem is. Ons is ongelooflik ... -
Hoërskool Robertson Top Matrieks van 2022
Hiermee Hoërskool Robertson Top Matrieks van 2022: -
Hoërskool Robertson krieketspeler presteer tydens Nasionale krieket week
Nasionale krieket week – dogters onder 16: Dit het begin met twee 50 beurt wedstryde teen Easterns en Titans. Albei verloor. Die Woensdag was ... -
Hoërskool Robertson se nuwe voorspelerafrigter
Hoërskool Robertson wens meneer Heino Warnich baie geluk. Hy is onlangs as die 2023 Boland Akademieweek se voorspelerafrigter verkies -
Hoërskool Robertson 2022 Prysuitdeling
Baie geluk aan die volgende Hoërskool Robertson leerders en hul prestasies! Akademie: Anika Regue: Vakprys vir Toerisme 80.8% – Graad 12 Azanté Davids: Vakprys ... -
Hoërskool Robertson toutrekspan maak trots
Hoërskool Robertson het op Saterdag, 29 Oktober, aan ‘n toutrekbyeenkoms by die Helderberg-toutrekklub in die Strand, deelgeneem. Meer as 120 spanne het aan hierdie ... -
Hoërskool Robertson se o.15 A-krieketspan wys hul staal
Hoërskool Robertson se o.15 A-krieketspan het die afgelope naweek teen Paarl Boys’ High gespeel. Ons kolf eerste en teken 140 lopies in 40 boulbeurte ... -
Hoërskool Robertson atlete presteer in George
Hoërskool Robertson atlete presteer in George: Mikayla Steenkamp en Manique Victor het die afgelope naweek aan die Top 10 atletiekbyeenkoms, te Outeniqua, deelgeneem en ... -
Hoërskool Robertson leerlingraad 2023 en hoofleiers 2023
Hiermee Hoërskool Robertson leerlingraad 2023 en hoofleiers 2023 Hoofleiers: 2023 Leerlingraad 2023: -
Hoërskool Robertson rolbalspelers verkies vir Boland-rolbalproewe
Dirkie Human en Willem-Pieter Botha is verkies om aan die Boland-rolbalproewe, wat op 13 November 2022 plaasvind, te gaan deelneem. Baie geluk en baie ... -
Die Hoërskool Robertson o.15 krieketspan begin hul seisoen met ‘n wen
Die o.15-krieketseisoen het weer afgeskop en ons seuns het gister teen Hoërskool Stellenbosch gespeel. Uitslae: Stellenbosch het eerste gekolf en 98/11, in 18 boulbeurte, ... -
Balkies vir Hoërskool Robertson kwartaal 3 akademiese presteerders
Baie geluk aan die volgende leerders wat in kwartaal 3 goue en silwer balkies vir hul uitstekende akadamiese prestasies ontvang het: Die Hoërskool Robertson ... -
Hoërskool Robertson Frogfoot Rugby 7’s-toernooi uitslae
Baie geluk aan Hoërskool Robertson rugby 7’s-span wat gister aan die Frogfoot Rugby 7’s-toernooi te Hoërskool Stellenberg deelgeneem het en met pragspel daarin geslaag ... -
Hoërskool Robertson atleet palm medaljes in
Mikayla Steenkamp het die afgelope naweek aan ‘n Boland-atletiekbyeenkoms, te Dal Josafat-stadion, deelgeneem en die volgende prestasies behaal: Hoogspring, dogters o.14 – eerste plek, ... -
Hoërskool Robertson rolbalspeler skuur skouer teen gedugte teenstanders
Hoërskool Robertson leerder Dirkie Human het tydens die afgelope Oktobervakansie as lid van die o.20-Wynland-rolbalspan aan die Invarbuis-rolbaltoernooi deelgeneem. Hulle het teen oponente soos ... -
Hoërskool Robertson ATKV-jeugtak kies nuwe bestuur
Hoërskool Robertson se ATKV-jeugtak, die Taalture, het onlangs hul nuwe bestuur vir 2023 verkies. Die nuutverkose lede is as volg: Voorsitter: Nicolèze Viljoen Onder-voorsitter: ... -
Hoërskool Robertson karateka presteer
Die volgende leerders het op Saterdag, 17 September, vir Noord-Boland by die Boland-karatekampioenskappe verteenwoordig en die volgende uitslae behaal: Christiaan Burger: Kata – 4de ...