Hoërskool Robertson SA o.18-Sewes prestasie
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Hoërskool Robertson se eie Bernardo Diedericks wat opgeneem is in die Suid-Afrikaanse o.18 Skole-sewespan. Hulle het aan die Commonwealth Youth Games in Trinidad & Tobago deelgeneem, en met ‘n bronsmedalje terug gekeer huis toe.

Bernardo









