Welkom Gimnasium eindig 1ste by die Hentie Cilliers 7’s toernooi
ADVERTISEMENT
Welkom Gimnasium se o.17A wen 4 uit 5 wedstryde en eindig 1ste by die Hentie Cilliers 70 jaar fees se 7’s toernooi! Ons B span wen 3 uit 5 wedstryde en word aangewys as plaatwenners. Welgedaan manne! Julle maak ons trots!











