President Brand Primêre Skool Presteer
ADVERTISEMENT
President Brand Primêre Skool Presteer: Graag wens ons die volgende leerders geluk met julle uitmuntende prestasies!
Sport Rugby o.13 Vrystaat
- Hloni Mohapi
- Luhan de Kock
- Gerrit J v Rensburg
- Tristan Beukes
- Damian Mulder
- Dylan van Eeden
Rugby o.12 Vrystaat
- Jayden de Vries
- Jayden Ontong
- Stiaan le Roux
Rugby o.13 Vrystaat 7’s
- Dylan van Eeden
- Tristan Beukes
- Damian Mulder

Awsum rugby 7’s

Awsum rugby o.12

Awsum rugby o.13
Suid-Vrystaat Tennis
- Miran van der Linde
- Janey Jacobs
Netbal o.13 Vrystaat
- Cassidy Arends
Netbal o.12 Vrystaat
- Milan de Sousa
Hokkie Suid-Vrystaat
- Amoré van Lill
- Nunu Metwa
Akademie
Shaun Dednam was die wenner van die Motheo Distrik Hoofrekene Kompetisie. 20 Vlammies dring deur na die WOS Spelfees op 7 September.
Kultuur
- Die revue neem deel aan die Revista Revue Fees en presteer soos volg:
- Senior Revue behaal ‘n A+
- Junior Revue behaal ‘n A
- Vlammie Revue behaal ‘n A
PBS is baie trots op almal.












