Longacres Privaatskool sport en kultuur hoogtepunte
ADVERTISEMENT
Longacres Privaatskool wil net baie geluk sê aan Owen Peacock in Graad 2A wat ‘n Cum Laude in Onvoorbreide lees gekry het. Welgedaan Owen.
![]()
Redenaars:Mikayla Verheem het Saterdag die 27ste Mei 2023 aan die streeksfinaal van Radikale Redenaars in Worcester deelgeneem. Sy is as die algehele wenner in Graad 1 in die Wes-Kaap aangewys. Sy is genooi om die Wes-Kaap te verteenwoordig by die Nasionale kompetisie wat die 21ste Oktober sal plaasvind in Gauteng.
![]()
Tennis: Majesty played a TSA in Cape Town!
- 5 Matches
- 4 wins
- 1 loss
Her loss was 2-5 Her wins 7-0
- 7-0
- 7-0
- 5-0
We are SO proud of you!










