HS Robertson leerder presteer tydens die Boland 7’s toernooi
ADVERTISEMENT
Bernardo Diedricks verteenwoordig tans die o.17-span, tydens die Boland 7’s-toernooi, te George, en is as man van die wedstryd aangewys na afloop van hul wedstryd teen Outeniqua in die semifinaal.
Hulle speel 17:30 in die finaal.
Baie geluk, Bernardo! Die Robbies is trots op jou!
![]()










