HS Outeniqua leerder wen Skool sportman van die jaar
ADVERTISEMENT
Christiaan wen Skool sportman van die jaar!
Christiaan Hattingh het ons ongelooflik trots gemaak toe hy Vrydagaand, 26 Augustus 2022, by die Eden Sporttoekkeningseremonie in Oudtshoorn as Skool Sportman van die Jaar aangewys is.
Hierdie is ‘n ongelooflike prestasie en ons sien daarna uit om jou toekoms dop te hou.
Christiaan Hattingh










