Hoërskool Martin Oosthuizen kwartaal 2 hoogtepunte
ADVERTISEMENT
Hoërskool Martin Oosthuizen kwartaal 2 hoogtepunte
Netbal
Connie Springbok (0.17), Ilze Kruger en Kelly-Ann Bartlette (0.14) is opgeneem in die Noord-Kaap Robynespan.
HMO se 0.19 A netbalspan dring deur na die finaal van die provinsiale liga uitspeel wedstryde
HMO se 0.15 A netbalspan dring deur na die finaal van die provinsiale liga uitspeel wedstryde
Rugby
Renier Ferreira en Izak van Niekerk is opgeneem in die 0.18 Griekwaplattelandspan.
Oujan van Niekerk, Jacobus Wessels en Leonard Heyns is opgeneem in die 0.15 GWK-rugbyspan.
Teddy Gaetsewe word opgeneem in die 0.17 GWK-rugbyspan.
Atletiek
Jacobus Wessels verower ‘n goue medalje tydens die SA skole atletiekkampioenskappe vir Hamergooi seuns o.15.
Wiskunde
Oujan van Niekerk, Chané King, Leane Standler en Ben Ackerman dring deur na die SAMF-wiskundeolimpiade se tweede rondte.
Landbou
Louise Hanekom, Brady Basson, Benjohan Koortzen en Leonard Heyns vertoonwoord HMO se Junior Landbouvereniging by die Oranjerivier Landbou-unie (ORLU) se jaarlikse kongres.
Redenaars:
Ben Ackerman en Danel Hayes (onvoorbereid) en Leané Stadler en Louise Hanekom (voorbereid) dring deur na die semi-finale rondte van die Nasionale ATKV Redenaarskompetisie.
Niklaas Thirion dring deur na die finaal van die Oppie-tong-af nasionale redenaarskompetisie.
Toneel
Anja Strauss (Brons), Zander Oberholster (silwer) en Danelle Jacobs (goud) presteer verwerf toekennings tydens die ATKV se nasionale Digitoneelkompetisie. Danelle dring ook deur na die top 16 rondte van die kompetisie. (Afwesig: Lee-Ann van Rooyen (brons)
Danelle Jacobs eindig algeheel 9de in SA met haar gedig “Krulkopkind” in die kompetisie van die Akademie van Wetenskap en Kuns. Die gedig word dan ook opgeneem in die akadmie se bundel “Poort” wat later vanjaar verskyn. Danelle is ook aangewys as die Noord-Kaap se junior polisiekommisaris vir 2022. Sy dring ook deur na die top 16 rondte van die ATKV-digitoneelkompetisie.










