Bethlehem Voortrekker Hoërskool ingesluit in die Oos-Vrystaat hokkiespanne
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die volgende leerders van Bethlehem Voortrekker Hoërskool wat ingesluit is in onderskeie Oos-Vrystaat hokkiespanne.
o.14 Dogters

Links na regs: Nieke van Zyl, Reitumetse Malokase, Keamohetse Mabuya, Kaylee Fourie, Reané Campher
o.14 Seuns

Links na regs: Waldo de Jager, Van Zyl Schoeman, Relebohile Motaung, Gert Maree
o.16 Dogters

Links na regs: Voor: Sua Janse van Rensburg, Oratile Molahloe, Lezani Engelbrecht. Agter: Zanicka Maree, Sibusiswe Mofokeng, Thando Hadebe, Lanelle van Reenen, Jolene Stevens, Nomthandazo Titebe, Jamie Rayner
o.16 Seuns

Links na regs: Leo le Roux, Francois Germishuizen, Bokang Keele, Zandré Warden, Manie Botha (Afwesig), Jeandré Coetzee (Afwesig), Dumisane Digaan (Afwesig)
o.18 Dogters

Links na regs: Karabo Sibeko, Elsje Hattingh, Jennifer Wessels, Ané van Zyl, Carise van Rooyen, Lana Wessels, Carli Oosthuizen, Susan Bender (Afwesig)
o.18 Seuns

Links na regs: Kennith Outram, Jacques van der Merwe, KG Mofokeng, Shaidon Davids, Steven Fox, Tiaan Terblanche, Kehan Wöhlitz, Xavier Rich









