Laaste dag uitslae van die Rolyn Bergsig Sportfees
ADVERTISEMENT
Die son skyn na 2 dae se aanhoudende reën en die manne speel reeds vuurwarm rugby op die laaste dag van die Rolyn Bergsig Sportfees! Dankie aan al die organiseerders, borge, deelnemende skole en ondersteuners wat begedra het tot die sukses van die naweek. Die uitslae was as volg
o.19
Potchefstroon Gimnasium [17] VS Hoërskool Rob Ferreira [10]. Speler van die wedstryd Daniel Fourie
- Drieë: 3 – 2
- Doelskoppe: 1 – 0
Hugenote Springs [24] VS Hoërskool Dinamika [0] Speler van die wedstryd Johan Wessels.
- Drieë: 4 – 0
- Doelskopp: 2 – 0
Bergsig Akademie [24] VS Hoërskool Randburg [22]
- Drieë: 4 – 4
- Doelskoppe : 2 – 1

Daniel Fourie

Johan Wessels
o.16
Hoërskool Rob Ferreira [48] VS Hoërskool Randburg [0]. Speler van die wedstryd Zander Drake.
- Drieë: 8 – 0
- Doelskoppe: 4 – 0
Hugenote Springs [34] Vs Hoërskool Dinamika [0]
- Drieë: 6 – 0
- Doelskoppe: 2 – 0
Bergsig Akademie [24] VS Hoërskool Randburg [7]. Speler van die wedstryd Bongo Sakie
- Drieë: 4 – 1
- Doelskoppe: 2 – 1

Bongo Saaki

Bongo Saaki

Edson Mkhatshwa
o.15
Hoërskool Randburg [19] VS Hoërskool Parel Vallei [17]
- Drieë: 3 – 3
- Doelskoppe: 2 – 1
Hugenote Springs [43] VS Potchefstroom Gimnasium [14]. Speler van die wedstryd Arne Marais
- Drieë: 7 – 2
- Doelskoppe: 4 – 2
Hoërskool Riebeeckrand [36] VS Hoërskool Hartebeespoort [12]. Speler van die wedstryd Kobus Malan.
- Drieë: 6 – 2
- Doelskoppe: 3 – 1
Hoërskool Dinamika [20] VS Bergsig Akademie [7]. Speler van die wedstryd Darren Pretorius
- Drieë: 4 – 1
- Doelskoppe: 0 – 1

Arne Marais

Darren Pretorius

Kobus Malan
o.14
Hoërskool Parel Vallei [28] VS Hoërskool Randburg [5] Speler van die wedstryd Connor Westan
- Drieë: 4 – 1
- Doelskoppe: 4 – 0
Potchefstroom Gimnasium [29] VS Hugenote Springs [17] Speler van die wedstryd Ruben Bothma
- Drieë: 5 – 3
- Doelskoppe: 2 – 1
Hoërskool Riebeeckrand [19] VS Hartebeespoort [17] Speler van die wedstryd Nathan Le Roux
- Drieë: 3 – 3
- Doelskoppe: 2 – 1
Bergsig Akademie [10] VS Hoërskool Dinamika [5]. Speler van die wedstryd Martin Pieterse
- Drieë: 2 – 1

Connor Westan

Martin Pieterse

Nathan Le Roux

Ruben Bothma












