Hoërskool Secunda
Hoërskool Secunda is trots op hul swemseuns
Na 4 lang dae van intense en sterk kompetisie het Hoërskool Secunda se seuns hul alles gegee en pragtig gevaar in die swembad! Braam ...Hoërskool Secunda Matriekuitslae van 2025
Baie geluk aan Hoërskool Secunda se ongelooflike Matriekuitslae van 2025. Ons is ongelooflik trots op Hoërskool Secunda se leerders van 2025. Spreek van uitnemendheid ...Hoërskool Secunda leerders presteer by die Finale Graad 12 Alpha Wiskunde eksamen
Hoërskool Secunda is ongelooflik trots op Mia du Toit en Anina Joubert wat die eerste van vele onderskeidings ingepalm het vir die Finale Graad ...Hoërskool Secunda 2024 Prysuitdeling
Baie geluk aan die leerders wat met die hoogste prestasies vir 2024 beloon is. Ons is baie trots om die belonings wat hulle ontvang ...Jukskei prestasie vir Hoërskool Secunda
Baie geluk aan Hoërskool Secunda se Jukskeispanne! Die o.16 Jukseispan eindig 2de in die ligaHoërskool Secunda leerders word gekies vir die Mpumalanga 7’s span
Baie geluk aan die volgende leerders. Bismarck en Zander is gekies vir die Mpumalanga 7’s span wat van 26 tot 28 September 2024 aan ...Hoërskool Secunda nuwe hoofleiers vir 2025
Baie geluk aan Hoërskool Secunda se nuwe hoofleiers vir 2025! Sterkte met die nuwe uitdaging wat voorlê. Maak ons trots.Hoërskool Secunda Matriekuitslae 2023
Hiermee Hoërskool Secunda Matriekuitslae 2023 .Welgedaan ! Top Presteerders: 8 Onderskeidings Lizandre Maans Afrikaans HT Engels FAL Wiskunde Lewensoriëntering Rekeningkunde Lewenswetenskappe Fisiese Wetenskappe Alpha ...Hoërskool Secunda matrikulante het baie goed in hul Alpha-Wiskunde eindeksamen presteer
Die volgende matrikulante van Hoërskool Secunda het baie goed in hul Alpha-Wiskunde eindeksamen presteer: Johan Nel 89% Sibusiso Ngubane 87% Lizandri Mans 87%Hoërskool Secunda Gr 12 Prysuitdeling
Hoërskool Secunda Gr 12 Prysuitdeling Top Toekennings: Lewenshouding trofee: Ulindi de Vos Mees dinamiese dogter,Kultuurpenning en Mees veelsydige matrikulant: Lana Hyman Akademiese penning: Johan Nel ...Hoërskool Secunda is trots op hul Mpumalanga rugbyspanne
Hoërskool Secunda is trots op hul Mpumalanga rugbyspanne o.15A Personeel o.15B o.16 Stedelike Span o.16 Grant Khomo o.17A o.18 Craven Week ...HS Secunda se Robotics 4de in die land
Divan Swanepoel (Gr. 8) en Dana Louw (Gr. 9), van Hoërskool Secunda, se Robotics span (T.A.N.K) is onlangs deur na die Nasionale kompetisie en ...HS Secunda leerder wen die Multimole Interschools Science Championships
Kayla Hurter (Gr. 10), van Hoërskool Secunda, is onlangs aangewys as die plaaslike skool wenner van die Multimole Interschools Science Championships. Baie geluk Kayla!HS Secunda leerders se projek val onder die Top 10 Besigheidsplanne
Thando Sekgoto (Gr. 11) & Zahraa Essop (Gr. 11), van Hoërskool Secunda, se Step up 2 a Start Up projek is aangewys as een ...HS Secunda leerders verower prestasies by die Hoëveld Eisteddfod Prestige Gala Aand
Juandri Fourie (Gr. 9), van Hoërskool Secunda, is aangewys as die Hoërskool Victrix Artium en Cabous Harmse (Gr. 12) as die Hoërskool Victor Artium ...HS Secunda o.17 7’s rugbyspan wen die Frogfoot 7’s Champion’s Cup
Hoërskool Secunda o.17’s 7’s rugbyspan wen die Frogfoot 7’s Champion’s Cup (Kampioen van Kampioene). Baie geluk julle!

















