HS Secunda leerders se projek val onder die Top 10 Besigheidsplanne
ADVERTISEMENT
Thando Sekgoto (Gr. 11) & Zahraa Essop (Gr. 11), van Hoërskool Secunda, se Step up 2 a Start Up projek is aangewys as een van die TOP 10 besigheidsplanne vir die kompetisie. Daar was meer as 500 inskrywings. Hulle het ook die trofee ontvang vir die “Mees oorspronklike Instagram plasing”. Baie geluk julle!

Thando Sekgoto en Zahraa Essop.









