Laerskool Welgemoed leerder skitter in kuns
ADVERTISEMENT
Lezé Calitz (Graad.6) ‘n Laerskool Welgemoed leeder, is aangewys as die landswye wenner van die Lion’s Club Peace Poster kompetisie. Haar kunswerk is oppad Amerika toe waar sy Internationaal sal meeding. Welgedaan, Lezé!










