Hoërskool Volksrust
Hoërskool Volksrust verwelkom nuwe personeellid
Baie welkom aan me. Tanya Webb by Hoërskool Volksrust!Me. Webb het aan Hoërskool Waterkloof gematrikuleer en haar onderwysstudies aan die Noordwes-Universiteit (NWU) Potchefstroom voltooi. ...Hoërskool Volksrust blink uit teen Hoërskool Oosterland
Hoërskool Volksrust hokkiespanne het weer met trots en passie gespeel teen Oosterland! Dit was ’n dag vol harde werk, mooi spanwerk en uitstekende sportmangees. ...Volksrust High School vs Lowveld High School
What a great day of rugby for Volksrust High School against Lowveld High School on Saturday, 9 May. Proud of every player who gave ...Hokkie trots skitter by Hoërskool Volksrust
Wat ’n ongelooflike dag vir Hoërskool Volksrust se hokkie! Ons spanne het uitstekende deursettingsvermoë, spanwerk en trots gewys op die veld. Uitslae: o.14: Wen ...HS Volksrust leerder vaar uitstekend by die Amersfoort & Unicorn Wrestling Festival
Op 2 Mei by Henbase Lodge het Garhard Landman (Gr. 8) leerder van Hoërskool Volksrust uitstekend presteer by die Amersfoort & Unicorn Wrestling Festival. ...Hoërskool Volksrust seunshokkiespanne staan sterk tydens NWU-Finale
Die seunshokkiespanne van Hoërskool Volksrust het onlangs hul staal gewys tydens die NWU‑seunshokkiefinale in Potchefstroom. Die eerste- en o.16‑span het reeds om 02:00 die ...Volksrust High School hockey stars to shine on the Provincal Stage
Volksrust High School is celebrating an exciting milestone after three of its first-team hockey players earned selection for the Mpumalanga provincial setup — a ...Volksrust High School under 16 girls hockey shine at the PUK finals
Volksrust High School Hockey team competed at the PUK 16 finals in Potchefstroom, where challenging weather conditions led to an additional match being played. ...Mr and Mrs Volksrust High School
Mr ans Mrs Volksrust High School . Where heroes,villains.lego and unforgetable moments is alive. What a great evening.Hoërskool Volksrust wys karakter by NWU Super-16 Gholf
Hoërskool Volksrust het op 24 April 2026 met trots aan die NWU Super-16 Gholfreeks by Goldfields West Gholfklub deelgeneem en algeheel 9de geëindig teen ...Volksrust High School academic stars visit Gold Reef City
To celebrate their hard work, the top 10 academic achievers of Volksrust High School for 2025 recently enjoyed a trip to Gold Reef City ...Karate success for Volksrust High School
Volksrust High School proudly congratulates Nathan van der Watt and Vashali Kisten on their outstanding achievements at the NKZN JKA Provincial Championships. Nathan earned ...ASW Rugby uitslae vir Hoërskool Volksrust
Nog ‘n suksesvolle Amajuba Sportweek is agter die rug en die rugbyspanne het waardevolle ondervinding opgedoen ter voorbereiding vir die seisoen. Die Hoërskool Volksrust ...Hoërskool Volksrust Netbal Uitslae
Dit was ’n uitdagende dag op die baan, maar Hoërskool Volksrust is trots op elke speler se deursettingsvermoë en spanwerk. Uitslae: o.14 vs Standerton ...PUK 16 Semi-finaal 2026 uitslae vir Hoërskool Volksrust
Hierdie jaar het ons met trots die PUK 16 semi-finale aangebied en ’n opwindende en goed georganiseerde toernooi-omgewing vir alle deelnemende spanne geskep. Hoërskool ...What an incredible ASW Sports Week it has been for Volksrust High School
What an incredible ASW Sports Week it has been! We are so proud of our netball teams for their dedication, teamwork, and resilience throughout ...Hoërskool Volksrust seunshokkie teen Standerton
Op Dinsdag, 17 Maart, het Hoërskool Volksrust se seunshokkiespanne teen Hoërskool Standerton kragte gemeet.The first team match was a fiercely contested affair. Both teams ...Akademiese uitslae vir Hoërskool Volksrust
Akademiese uitslae vir Hoërskool Volksrust. Graad 12 Sport en Oefenkunde Zamokuhle Ngwenya 96, Nico Nel 88, Sholene Sharma 83, Mia Myburgh 81 Fisiese Wetenskappe ...Hoërskool Volksrust Atletiek uitslae
Hoërskool Volksrust neem deel aan die Mpumalanga atletiekkampioenskappe . Lungelo Mahlangu Behaal 2de plek in 400 m Hekkies (seuns 17) en hardloop ‘n persoonlike ...Hoërskool Volksrust Akademiese uitslae
Hiermee die akademiese uitslae vir Hoërskool Volksrust . Baie geluk aan elke leerder ! Graad 12 Rekenaartoepassingstegnologie Henrico van Wyk 93% Jaydine Koekemoer 92% ...Netbaluitslae vir Hoërskool Volksrust vs Sarel Cilliers
Dit was ’n dag vol goeie netbal en sterk spanpogings toe Hoërskool Volksrust teen Sarel Cilliers kragte gemeet het. Alhoewel die uitslae nie in ...Volksrust High School Hockey vs Sarel Cilliers
Volksrust High School hockey teams had an exciting afternoon of matches against Sarel Cilliers. The girls showed great determination, teamwork and sportsmanship on the ...Volksrust High School Gr 8 Inauguration 2026
On Thursday, 26 February 2026, the Grade 8 owlets officially became part of Volksrust High School during an evening that will remain forever etched ...Junior akademiese uitslae vir Hoërskool Volksrust
Hiermee die Junior akademiese uitslae vir Hoërskool Volksrust. Graad 9 Ekonomiewe en Bestuurswetenskappe Thandolwethu Hadebe 93, Owethu Mkhwanazi 88, Minenhle Mduli 86, Tahzeeb Ahmed ...Hoërskool Volksrust Netbaluitslae vs Pionier Hoërskool
Baie geluk aan al Hoërskool Volksrust se netbalspanne wat teen Pionier Hoërskool meegeding het! Julle harde werk en deursettingsvermoë op die baan maak ons ...Hoërskool Volksrust vang gees tydens hul wintersportbyeenkoms
Die “Big Brag”-wintersportbyeenkoms by Hoërskool Volksrust is op Vrydag 27 Februarie gehou en dit was behoorlik ‘n opwindende viering van talent, spanwerk en skooltrots. ...Hoërskool Volksrust se eerstespan hokkieseuns blink uit by St Dominics
Die eerste seunshokkiespan van Hoërskool Volksrust het op 28 Februarie deelgeneem aan die jaarlikse seunshokkietoernooi aangebied deur St Dominics in Newcastle. Die dag is ...Gr 12 akademiese uitslae vir Hoërskool Volksrust
Hiermee die Graad 12 akademiese uitslae vir Hoërskool Volksrust: Graad 12 Rekeningkunde: Skriftelike verslag Nico Nel 93, Sinenhlanhla Nombewu 85, Thando Ngomane 85, Banele ...Senior akademiese uitslae vir Hoërskool Volksrust
Senior Akademiese Uitslae vir Hoërskool Volksrust: Graad 10 Rekeningkunde –Tanatswa Ngirande 88, Fezeka Ntuli 83, Thlalefo Sehlako 83 Wiskunde –Fezeka Ntuli 80 English FAL ...Volksrust High School’s hostel learners is having big fun
From 26 to 30 January 2026, Volksrust High School,hostel girls enjoyed a well-deserved week of fun and bonding just before test season began. It ...Hoërskool Volksrust atlete presteer uitstekend
Baie geluk aan die volgende atlete van Hoërskool Volksrust wat uitstekend presteer het by Top 15 Atletiek in Bethal. Goue medaljes: Angela Brefo 200 ...Valentine Ball for Volksrust High School learners
Despite stormy skies filled with thunder, lightning and rain, nothing could dampen the spirit of Volksrust High School’s Valentine Ball! The Grade 9 RCL ...Hoërskool Volksrust leerders is verkies tot die VLR
Baie geluk aan die volgende leerders van Hoërskool Volksrust wat bykomend tot die VLR of sosiale raad verkies is: Gr. 9 Dian Jacobs Gr. ...Hoërskool Volksrust onderwyser is gekies as Puma Rugby se O.15B-hoofafrigter
Mnr. Frank du Preez onderwyser van Hoërskool Volksrust is as Puma Rugby se O.15B-hoofafrigter verkies. Baie geluk met hierdie welverdiende aanstelling. Ons wens u ...Volksrust High School welcomes the grade 8s of 2026
On Wednesday, 14 January 2026, the latest addition to Volksrust High School, the grade 8s of 2026, made their way to the big gates ...Hoërskool Volksrust se rugby manne pak die Longest Day Challenge aan
Die afgelope naweek het Hoërskool Volksrust se rugbyseuns die Longest Day Challenge aangepak, en wat ’n ongelooflike poging was dit nie! Na proewe op ...Volksrust High School welcomes new Departmental Head for English and Humanities
Welcome to Our School Family, Ms Willene Myburgh! Volksrust High School are delighted to welcome Ms Willene Myburgh as our new Departmental Head for ...Volksrust High School hockey vs Vryheid
The Volksrust High School hockey teams enjoyed a fantastic day of matches at Vryheid High School. Thank you to our hosts for the well-organised ...Hoërskool Volksrust leerders ontvang erkenning tydens prysuitdeling
Hoërskool Volksrust het op Donderdagaand, 5 Februarie 2026, hul jaarlikse akademiese prysuitdeling gehou waartydens leerders erkenning ontvang het vir hul uitmuntende prestasies gedurende 2025. ...Full day of competitive netball for Volksrust High School
Volksrust High school’s netball teams hosted Newcastle High School in Volksrust for a full day of competitive netball. The matches tested the players’ resilience ...







































