ASW Rugby uitslae vir Hoërskool Volksrust
ADVERTISEMENT
Nog ‘n suksesvolle Amajuba Sportweek is agter die rug en die rugbyspanne het waardevolle ondervinding opgedoen ter voorbereiding vir die seisoen. Die Hoërskool Volksrust wil graag Deon De Kock en Nico Luus van Ratel Rugby bedank vir die uitstekende afrigtingsklinieke wat deur hulle behartig is. We are proud of every Volkie – from the coaches and rugby players to the ball boys and helpers – thank you!













