Suid-Boland rugby prestasie vir Laerskool Gansbaai
ADVERTISEMENT
Baie geluk, Maks Kotzè! Laerskool Gansbaai is trots om aan te kondig dat Maks Kotze ingesluit is in die o.12 Suid-Bolandspan. Die proewe vind plaas op 22 en 23 Augustus 2025. Alle sterkte, Maks! Speel hard, geniet elke oomblik en dra jou skool se naam met trots!
![]()










