George Voorbereidingskool
Voorbereidingskool George Graad 1-groep gee om
𝑲𝒍𝒆𝒊𝒏 𝑯𝒂𝒏𝒅𝒋𝒊𝒆𝒔, 𝑮𝒓𝒐𝒐𝒕 𝑶𝒎𝒈𝒆𝒆. Dit was die Voorbereidingskool George Graad 1-groep se beurt om ‘n paar leerders te stuur om Huis JJ Watson te ...A proud chess achievement from George Preparatory School
George Preparatory School congratulate Daniël Hoffman on his outstanding achievement of being selected to participate in the SAJCCC (South African Junior Closed Chess Championship) ...Skitter SA Tweekamp prestasies vir Voorbereidingskool George
Baie geluk aan Stian Terblanche, Avah Spies en Clara Hoepfner met hul deelname aan die SA Tweekamp Kampioenskappe in Oudtshoorn. Hierdie drie Voorbereidingskool George ...Voorbereidingskool George atlete presteer by die PSG Atletiekbyeenkoms
Rekords val by PSG Atletiekbyeenkoms. Wat ’n ongelooflike dag van deursettingsvermoë, dissipline en Voories-trots by die PSG Atletiekbyeenkoms in Hartenbos op 10 Februarie 2026! ...Voorbereidingskool George neem deel aan die SALA Nasionale Finaal 2025
Wat ’n ongelooflike prestasie vir Voorbereidingskool George Preparatory , 36 Voories-leerders wat vanjaar aan die South African Literacy Association (SALA) se Nasionale Finaal deelgeneem ...Voorbereidingskool George skaakspelers dink vooruit
Voorbereidingskool George Preparatory tweede Voories-skaaktoernooi het op Saterdag, 8 November plaasgevind met 98 entoesiastiese onder 7- en onder 9-leerders van 6 verskillende skole: George ...Voorbereidingskool George swemmers is in aksie by die Eden Gala
Voorbereidingskool George Preperatory swemmers het aan die Eden 2nd League Gala in Oudtshoorn deelgeneem en dit met trots gedoen!Voorbereidingskool George leerders het aan die Tweekamp deelgeneem
Su-Anè Kitching (Gr.2) leerder van Voorbereidingskool George het aan Tweekamp in Port Elizabeth deelgeneem in die o.11-afdeling en ‘n besonderse 20ste plek behaal. Haar ...Voorbereidingskool George gimnaste presteer by die Nasionale Gimnastiek Kampioenskappe
Drie leerders van Voorbereidingskool George het met trots die Wes-Kaapspan verteenwoordig by die Nasionale Gimnastiekkampioenskappe in Gqeberha (Port Elizabeth). Leah Lochner (Graad 1) – ...George Preparatory School cross country athlete participated in the SA’s
A huge congratulations to our talented George Preparatory School, Avah Spies, who competed in the SA Cross Country Championships in Middelburg. She raced against ...George Preparatory School Athletics Achievements
Three of our George Preparatory School, Reghardt de Bruyn, Aiden Peach and Zander Claassen, showcased their endurance and speed at the Rosemore Athletics meet. ...Voorbereidingskool George spanne het teen Laerskool Park gespeel
Voorbereidingskool George spanne het teen Laerskool Park gespeel. Dit was nie net ’n dag van sport nie, maar ook van spanbou, nuwe vriendskappe en ...Voorbereidingskool George leerders behaal die Voorbereide Lees-kompetisie uitdunne
31 van ons graad 3 leerders het hierdie jaar deelgeneem aan die SALA (South African Literacy Association) se Voorbereide Lees-kompetisie. Ons is trots om ...Voorbereidingskool George redenaar skitter aan die Wes-Kaap Streeksfinaal
Miané Nel het op 24 Mei deelgeneem aan die Wes-Kaap Streeksfinaal vir Radikale redenaars by Laerskool Bastion in Brackenfell en ‘n fantastiese 2de plek ...Voorbereidingskool George Interskole teen Hartenbos
Voorbereidingskool George rugby- en netbalspanne het met ywer en deursettingsvermoë gespeel teen Hartenbos in ons Interskole-wedstryde. Daar was soveel pret, goeie sportmanskap en geleenthede ...Voorbereidingskool George het aan die Netbal en Rugby Bokkiedag deelgeneem
Saterdag was ‘n pragtige dag by Laerskool Blanco waar ons Voorbereidingskool George aan die Netbal en Rugby Bokkiedag deelgeneem het. Die son het geskyn, ...Voorbereidingskool George swemmers laat hul drome en potensiaal in die water skyn
Ses Voorbereidingskool George leerders het Saterdag in Knysna gaan deelneem aan die swemkompetisie en almal hul drome en potensiaal in die water laat skyn! ...Voorbereidingskool George leerder wys sy vaardighede in skaak
Voorbereidingskool George leerder Daniël het tydens die Eden skaakproewe sy vaardighede en toewyding gewys. Na 3 rondtes proewe behaal hy ‘n algehele 2de plek ...George Voorbereidingskool leerder presteer het by die Eden Ritmiese Gimnastiek Proewe
George Voorbereidingskool is baie trots op Avileigh Lyon, wat uitstekend presteer het by die Eden Ritmiese Gimnastiek Proewe! Sy het ‘n silwermedalje en 2de ...George Voorbereidingskool skitter by die Eden Proewe vir Women’s Artistic Gymnastics (WAG)
‘n Groot hoera aan hierdie talentvolle meisies van George Voorbereidingskool wat aan die Eden Proewe vir Women’s Artistic Gymnastics (WAG) deelgeneem het! Hierdie dissipline ...George Voorbereiding Skool boetie en susie blink uit in gimnastiek
Marlé het drie goue medaljes gewen in Vlak 3 Double Mini-Tramp, Vlak 4 Trampoline, en Vlak 3 Tuimel. Linde het ‘n goud op Vlak ...George Voorbereiding Skool gimnaste glinster in gimnastiek
Elf George Voorbereiding Skool dogters het op 10 Mei aan die Garden Route Invitational Gimnastiekkompetisie in Mosselbaai deelgeneem en het die skare beïndruk met ...George Voorbereiding Skool landloop atlete vaar puik
Twee van George Voorbereiding Skool atlete het Saterdag aan ’n landloopwedloop deelgeneem en puik presteer!Reghardt de Bruyn het saam met die seuns o.9 en ...George Preparatory School riders in action
George Preparatory School three brave girls, one shared love for horses!Hannah Snyders (7) placed 1st in Equitation Lead Rein at SANESA. Roxanne Joubert ( ...George Voorbereiding Skool praat met selfvertroue
George Voorbereiding skool staan al op die verhoog en neem deel aan drie verskillende redenaarskompetisies: Radikale Redenaars, SALA Redenaars en ATKV Redenaars. Met uitmuntende ...George Voorbereiding Skool vaar puik by die Swemkampioenskappe
George Voorbereiding Sko0ol het uitmuntend gevaar by die WCA Intra Distrik Level 1 Swemkampioenskappe op 26 April in Somerset-Wes! Hierdie jong sterre het Eden ...Tweekamp en Driekamp uitslae vir George Voorbereidingskool
George Voorbereidingskool is ongelooflik trots op ons Voories wat deelgeneem het aan die Eden Highgate Biathlon in Oudtshoorn hierdie Maart! Hulle het hul uithouvermoë ...Karate prestasie vir George Voorbereidingskool
Baie geluk aan Lethan Rousseau en AJ Pretorius met hul karate-prestasies! Lethan het sy wit belt vir geel verruil, terwyl AJ sy oranje belt ...Netbal voorseisoen begin met vaardighede en fiksheid in George Voorbereidingskool
George Voorbereidingskool Netbal voorseisoen het begin met vaardighede en fiksheid, die spanne is op die punt om gekies te word, en ons sien uit ...Die rugby seisoen begin vir George Voorbereidingskool
George Voorbereidingskool begin op Maandag, 10 Maart met hulle rugbyseisoen wat sal strek oor kwartaal 3 en 4, met talle wedstryde teen skole van ...Akademiese prestasie vir George Voorbereidingskool
Viering van Uitnemendheid: George Voorbereidingskool Uitstekende 2024 National Systemic Results! Ons is ongelooflik trots om die uitstekende prestasie van ons skool in die 2024 ...Kultuur prestasie vir George Voorbereidingskool
Kultuur prestasie vir George Voorbereidingskool Kultuur. ons werk al hard aan ons lees-en toespraak vaardighede. By Voories probeer ons soveel as moontlik geleenthede skep ...George Voorbereidingskool atlete het ‘n goeie seisoen gehad
Die George Voorbereidingskool -atlete het ‘n uitsonderlike seisoen gehad, wat spoed, uithouvermoë en vasberadenheid ten toon gestel het. Van rekordbrekings tot podiumplekke, ons jong ...Toutrek resultate vir George Voorbereidingskool
Dit is ons tweede jaar wat George Voorbereidingskool aan toutrek deelneem, en ons is opgewonde om na die SA Kampioenskappe te gaan! Die hoogtepunt ...Krieket uitslae vir George Voorbereidingskool
George Voorbereidingskool se krieket vir kwartaal 1 het begin op 21 Januarie. Met vele reën was dit ‘n moeilike kwartaal vir wedstryde, maar Voories ...Skaak prestasie vir George Voorbereidingskool
Kwartaal 1 was ‘n besige skaakkwartaal met 3 rondtes George Voorbereidingskool proewe waaraan sowat 15 van ons leerders deelgeneem het. 3 leerders, Loannes Marner, ...Ongelooflike swem spanwerk deur George Voorbereidingskool
Kwartaal 1 was ‘n opwindende een vir George Voorbereidingskool onder 8 en onder 9 swemmers, wat aan twee aflos galas deelgeneem het. By die ...George Preparatory School young stars shine at the Garden Route Eisteddfod
A whopping 77 Voories from Grade R to Grade 3 showcased their talents at the Garden Route Eisteddfod this year! George Preparatory School young ...Voorbereidingskool George skaak presteer
Die Voorbereidingskool George o.9-skaakspan het aan die Wes-Kaap Topskole se 2-dagtoernooi in Oudtshoorn deelgeneem. Hulle het hul baie goed van hul taak gekwyt en ...Voorbereidingskool George leerders presteer in swem
Twee van Voorbereidingskool George se leerders het aan die Madibaz-gala deelgeneem en die volgende ongelooflike resultate behaal: Joshua Burrows – seuns o.9 Goud 50m ...




































