George Voorbereiding Skool vaar puik by die Swemkampioenskappe
ADVERTISEMENT
George Voorbereiding Sko0ol het uitmuntend gevaar by die WCA Intra Distrik Level 1 Swemkampioenskappe op 26 April in Somerset-Wes! Hierdie jong sterre het Eden met trots verteenwoordig en ongelooflike uitslae behaal.
Seuns o.8:
Bastiaan Botha
- 1ste – 25m Vlinderslag
- 1ste – 50m Vlinderslag
- 3de – 25m Borsslag
- 2de – 100m Vryslag
- 1ste – 25m Rugslag
- 2de – 25m Vryslag
William Laidlaw
- 2de – 25m Borsslag
- 3de – 25m Rugslag
- 3de – 25m Vryslag
Stian Terblanche
- 4de – 25m Vlinderslag
- 2de – 25m Borsslag
- 3de – 25m Rugslag
- 2de – 100m Borsslag
Seuns o.9 & o.10:
Cullen Serfontein
- 2de – 100m Vryslag
- 2de – 100m Vryslag-aflos
- 4de – 50m Rugslag
- 3de – 50m Vryslag
Dogters o.8:
Tersia Spies
- 4de – 25m Vlinderslag
- 3de – 50m Vlinderslag
- 4de – 25m Borsslag
- 2de – 100m Individuele Wisselslag
- 3de – 100m Borsslag
- 7de – 25m Vryslag
Keziah Steyn
- 5de – 25m Borsslag
- 2de – 100m Vryslag
- 5de – 25m Vryslag
Julle harde werk, uithouvermoë is inspirerend! Ons is trots op elkeen van julle!










