Primêre Meisieskool Oranje swemmers skitter aan die SA Skole Swemkampioenskap
ADVERTISEMENT
Die volgende Primêre Meisieskool Oranje dogters het vanaf 4 tot 8 April deelgeneem aan die Suid-Afrikaanse Skole Swemkampioenskap in Bloemfontein en soos volg presteer:
Carinke Wessels:
- 200m Individuele medley 1ste
- 100m Borsslag 1ste
- 50m Borsslag 2de
- 100m Rugslag 3de
- 50m Vryslag 9de
- 100m Vlinderslag 6de
Inge Opperman het die Vrystaatspan verteenwoordig, wat ‘n algehele vierde plek tydens die Suid-Afrikaanse Skole Swemkampioenskap behaal het.

Inge Opperman

Carinke Wessels









