Laerskool George-Suid swemmers is gekies vir die Eden Junior Inter Distrik Span
ADVERTISEMENT
Laerskool George-Suid is baie trots op ons Junior Loerie swemmers wat gekies vir die Junior Eden span en deelgeneem het aan die WCA Intra District Level1 gala in Somerset Wes. Hierdie is ons medalje wenners:
Liam de Wet (6 jaar)
Leo Castanho (7 jaar)
Milandi Burger (8 jaar)
Olivia Lamprecht (8 jaar)
Micah Besuidenhout (8jaar)
Wihanco Swanepoel (8 jaar)
Danika Boonzaaier (9 jaar)
Leah de Wet (9 jaar)
Eduard Snyman (11 jaar)
Baie geluk julle, hou so aan!
![]()










