Hoërskool Swellendam
-
Swellendam High School learners shine at the Drostdy English Speech Competition
On Thursday, 15 May, six talented Swellendam High School grade 11 learners proudly represented our school at the Drostdy English Speech Competition, hosted by ... -
Hoërskool Swellendam eerstespan het soos ’n veldbrand oor die veld beweeg teen Jakes Gerwel
Die Rugbyseuns het op 14 Mei teen Jakes Gerwel gespeel. Die o.15A’s het met moed gespeel, en op die ou einde 17-17 gelykop gespeel. ... -
Hoërskool Swellendam Netbal speel hulle harte uit
Hoërskool Swellendam Netbal o.14-o.17 A-spanne asook die o.19 B-span het Woensdag 14 Mei teen Jakes Gerwel netbal gespeel. Terwyl hierdie spanne hulle harte uit ... -
Hoërskool Swellendam se skaakspan het ‘n uitdagende kwartaal gehad
Hoërskool Swellendam se skaakspan het ‘n uitdagende kwartaal gehad, maar hul deursettingsvermoë het hulle deurgevoer! Ons spelers het met trots en oorgawe aan 14 ... -
Skaakborde het gegons van opwinding toe Hoërskool Swellendam en DVG mekaar die stryd aansê
Die skaakborde het gegons van opwinding toe Hoërskool Swellendam en DVG mekaar die stryd aansê in ‘n drie-rondte uitdaging! Albei spanne het hul beste ... -
Hockey results from Swellendam High School
The under 16A girls and boys faced off against Curro Hermanus on Wednesday, 16 April. The girls secured a confident 2–0 victory. Their strong ... -
Goeie rugby word deur Hoërskool Swellendam se drie rugbyspanne gespeel
Op 16 April het Hoërskool Swellendam se drie rugbyspanne— o.15, o.16 en o.19 — teen Hoërskool De Villiers Graaff gekompeteer. Die o.15’s wen met ... -
Swellendam High School’s English excursion to Artscape
On Monday, 14 April, the matriculants – with English First Additional Language as a subject – got the opportunity to travel to the Artscape ... -
Hoërskool Swellendam atlete bereik ‘n hoogtepunt in hul atletiekseisoen
Hoërskool Swellendam atlete bereik ‘n hoogtepunt in hulle atletiekseisoen. Ilandrie du Plessis, ‘n matrikulant by Hoërskool Swellendam voeg nog ‘n goue medalje in haar ... -
Hoërskool Swellendam leerders presteer by die SA Toutrekkampioenskappe
Op Donderdag, 20 Maart het die Swellie-toutrekspan hulle tasse gepak en vir die Suid-Afrikaanse Toutrek-kampioenskappe in Mosselbaai vertrek. Die Swellies het hul tyd vreeslik ... -
Hoërskool Swellendam netbalspanne presteer uitstekend
Op 20 en 21 Maart het Hoërskool Swellendam aan ‘n netbaltoernooi in Bredasdorp deelgeneem. Die o/14, o/15, o/16 en o/19A-spanne het altesaam 22 wedstryde ... -
Hoërskool Swellendam het ‘n suksesvolle somersdag in die swembad
Dit is piek swemseisoen hier by Hoërskool Swellendam en Swellies maak branders! Ons skool het op die 6de Maart hierdie jaar se Heart Gala ... -
Hoërskool Swellendam toutrek span spog met puik prestasies
Op Saterdag 8 Maart het die toutrekkers van Hoërskool Swellendam vroegoggend al die pad na Kaapstad vertrek om aan die Wes-Kaap Toutrekkampioenskappe by Hoërskool ... -
Hoërskool Swellendam kolf die krieketseisoen tot ‘n einde
Op 26 Februarie speel Swellies teen Esselenpark. Esselenpark kolf eerste en teken 189 vir 5 aan in 20 beurte. Frederico Williams neem 2 paaltjies ... -
Hoërskool Swellendam tennisspanne kook
Op Maandag 3 Maart het Hoërskool Swellendam se eerste- en tweede seuns-tennisspanne asook die tweedespan dogters teen Hoërskool Overberg gespeel. Dit was die heel ... -
Hoërskool Swellendam hou Musiekkonsert 2025
Tydens die aand van die 5de Maart, het kultuur weer in Hoërskool Swellendam se saal geseëvier! Die musiekkonsert is gehou om vir die musikale ... -
Hoërskool Swellendam tennispanne presteer
Op Woensdag, 26 Februarie het die eerste en tweede dogter- en seuntennisspanne teen Hoërskool HTS Drostdy se tweede en derde tennisspanne gespeel. Die Swellies ... -
Hoërskool Swellendam atlete skitter by Dal Josephat atletiek byeenkoms
Die afgelope naweek het Hoërskool Swellendam atlete die Noord-Bolandspan verteenwoordig by Dal Josephat in die Paarl. Ons spog solank met ons 3 medalje wenners ... -
Hoërskool Swellendam vier hul 110 de verjaarsdag
Hoërskool Swellendam vier vanjaar 110 jaar! Hierdie jaar is die skool se verjaarsdag bietjie anders gevier. Die skool het ‘n geesweek gehad wat afgeskop ... -
Hoërskool Swellendam spog met toutrek span
Op 1 Maart het Hoërskool Swellendam se toutrek span weer deel geneem vir ń medalje by die Overberg Toutrekkampioenskap by Bontebok Primêre Skool.Die volgende ... -
Hoërskool Swellendam leerders het aan Voortrekker Vlotvaart deelgeneem
Op 28 Februarie het 7 van Swellendam se Voortrekker seuns aan die jaarlikse Voortrekker Vlotvaart deelgeneem in Velddrif. Die verkenners het een dag gekry ... -
Hoërskool Swellendam krieketspelers vaar puik op die krieketveld
Op Woensdag 12 Februarie het Hoërskool Swellendam se eerste krieket-span na Bonnievale vertrek. Swellies kolf eerste en teken 108 lopies aan. Jeandré Evertson teken ... -
Liefde is in die lug by Hoërskool Swellendam
Vir sommige is Valentynsdag die beste dag ooit, vir ander is dit ‘n aaklige dag, maar by Hoërskool Swellendam is dit vir almal een ... -
Hoërskool Swellendam neem deel aan die Sone atletiekbyeenkoms
Op Saterdag 8 Februarie 2025 het die Soneatletiekbyeenkoms by Hoërskool Robertson plaasgevind. Hoërskool Swellendam het met ‘n sterk span van 67 atlete deelgeneem, en ... -
Hoërskool Swellendam tennisspelers vaar puik
Op Maandag 3 Februarie het Hoërskool Swellendam se eerste seuns-tennisspan tuis teen Worcester Gimnasium gespeel. Later die week het beide die seuns- en dogterspanne ... -
Hoërskool Swellendam swemmers is soos visse in die water
Swellies se B-liga swemspan het op die 6de Februarie aan die jaarlikse La Rochelle swemgala deelgeneem. Hoërskool Swellendam was een van 12 groot skole ... -
Hoërskool Swellendam Top Presteerders vier die Akademiese Gala-Aand
Die top-presteerders van Hoërskool Swellendam se harde werk is op Vrydag 7 Februarie gevier. Die top 5 van 2024 se graad 8’s en 9’s ... -
Hoërskool Swellendam verwerf ‘n eerste plek by die Interskole Atletiek
Hoërskool Swellendam het Februarie goed begin deur ‘n eerste plek te verwerf by die Interskole Atletiek. Op 1 Februarie het Swellendam die jaarlikse Interskole ... -
Hoërskool Swellendam Graad 8 Instap- Dasaand
Op 5 Februarie, het Hoërskool Swellendam die voorreg gehad om 95 graad agts in te lyf as volwaardige Swellies. Elke graad agt het uiteindelik ... -
Hoërskool Swellendam gee ‘n hand aan World Vision
Die 6de en 7de November het 24 graad 10’s vir die vrywilligers van World Vision (‘n organisasie wat na oorloggeteisterde lande of lande wat ... -
Prestige Swemgala uitslae vir Hoërskool Swellendam
Op 9 November het twee talentvolle dogters aan die Swartland Prestige Gala in Malmesbury deelgeneem. Simoné en Madelein Bronkhorst het albei puik prestasies in ... -
Hoërskool Swellendam tennisspelers neem deel aan die Tennis For Jesus toernooi
Op 11-12 Oktober het Jaco Horne, Mariana Swanepoel en Christof Franken aan die Tennis For Jesus toernooi in Bredasdorp deelgeneem. Hulle was deel van ... -
Hoërskool Swellendam se eie Kaapse Klopse
Op Vrydag, 11 Oktober, het Hoërskool Swellendam huleie “Kaapse Klopse”-fees gehad by hul jaarlikse markdag. Die graad 9’s en graad 10 Besigheidstudieleerders het gesorg ... -
Hoërskool Swellendam leerders neem deel aan die lewensreddingkursus
See & Sand is ‘n lewensreddingkursus wat elke jaar in Hermanus aangebied word. Ons het jaarliks een- of twee leerlinge wat deelneem om opgelei ... -
Hoërskool Swellendam leerders het die Voortrekker gebiedskamp bygewoon
“Want ons wil kamp, kamp, kamp die hele naweek lank!” So sing die Voortrekker van Hoërskool Swellendam. Gedurende die September- vakansie het Jean Mouton ... -
Hoërskool Swellendam neem deel aan die “icebreaker” swem program
Op die laaste dag van Oktober het 8 van Hoërskool Swellendam aan die “icebreaker” swemprogram deelgeneem. Dit het plaasgevind vanaf 9vm tot 5nm by ... -
Swellendam High School learner steals the show at the Woordfees
The Toyota Stellenbosch Woordfees is a festival that celebrates literature in all shapes and sizes. This year it took place from 28 September to ... -
Hoërskool Swellendam matrieks besoek Laerskool Swellendam
Op 1 Oktober het Hoërskool Swellendam se matrieks, ook bekend as die graad 7’s van 2019, hul laerskole, Laerskool Swellendam en Laerskool Buffeljagsrivier gaan ... -
Hoërskool Swellendam 0.15 rugbyspan neem deel aan die KFC Strand 7’s toernooi
Op 14 September het Hoërskool Swellendam se o.15 rugbyspan deelgeneem aan die KFC Strand 7’s toernooi. Die span moes 5 verskillende spanne in die ... -
Hoërskool Swellendam Landbouwetenskappe leerders op uitstappie na Nampo
Op 11 September 2024, het Hoërskool Swellendam ses graad 11 Landbouwetenskappe-leerders op ‘n uitstappie onder die toesig van hul onderwyseres, Mevrou L. Wessels, na ...