Laerskool Randhart
Fietsry ‘n eerste vir Laerskool Randhart
Laerskool Randhart het geskiedenis gemaak deur vir die eerste keer aan ’n fietsrykompetisie by Riversands Farm Village deel te neem. Ons fietsryers het hulself ...Laerskool Randhart hokkiespelers gekies vir die o12B Oos-Gautengspan
Laerskool Randhart is ongelooflik trots op Milah Bosch en Johan Hattingh wat vir die o.12B-Oos-Gautengspan gekies is! Julle toewyding, dissipline en passie vir hokkie ...Laerskool Randhart onderwyser presteer
Die Laerskool Randhart is besonders trots op juffrou Zanulé Fouché en juffrou Beninca Botha met die volgende aanstellings. Juffrou Fouché is as skeidsregter vir ...Laerskool Randhart brul van trots oor hul sewe SA atlete
Laerskool Randhart brul van trots oor ons sewe atlete wat hul staal by die SA’s gewys het. Julle toewyding en onwrikbare gees het vrugte ...Laerskool Randhart Pom-poms beïndruk
Ons pom-pom-meisies het die gehoor behoorlik beïndruk tydens die FDDCMSA-kompetisie en letterlik hulle asem weggeslaan met hul energie, fyn afwerking en spangees. Hulle het ...Swemuitslae vir Laerskool Randhart
Laerskool Randhart swemmers het uitstekend gevaar en ’n 13de plek uit 44 skole in die B-liga behaal. Dis ‘n prestasie waarop ons ongelooflik trots ...Laerskool Randhart hengel by Steyne was sommer pure sielsgenot
Die afgelope naweek se hengel by Steyne was sommer pure sielsgenot! Met die son wat rustig oor die water geskyn het en die oggendlug ...Ekurhuleni Sporttoekennings vir Laerskool Randhart
Die Laerskool Randhart bars van trots oor die uitsonderlike prestasies wat by die Ekurhuleni Sporttoekennings bekroon is! Ons wil ons opregte gelukwense oordra aan ...Die graad 1’s begin hul Laerskool Randhart reis
Op 13 Januarie het Laerskool Randhart die graad 1-paddabene met groot opgewondenheid vir hul heel eerste skooldag verwelkom. Die dag was propvol betekenisvolle aktiwiteite ...Laerskool Randhart se eerste hengel ligawedstryd
Die eerste ligawedstryd het Saterdag by Moolmans afgeskop. Die reën het Laerskool Randhart se hengelaars so ń bietjie gekelder, maar niks kon die gees ...Laerskool Randhart leerder gekies vir SA-Skole hengelspan
Laerskool Randhart is besonder trots op Aiden de Klerk wat as ‘n reserwe vir die o.13B SA-skole hengelspan gekies is. Jou harde werk, toewyding ...Laerskool Randhart sê dankie
Dankie aan die ATKV vir julle volgehoue ondersteuning in die bevordering van Afrikaans. Laerskool Randhart waardeer die ruimte wat julle skep waar taal kan ...Laerskool Randhart leerders skitter in Gholf IPS-afdeling
Laerskool Randhart gholfdogters het aan die Ekurhuleni Primary Schools Finals deelgeneem en pragtig presteer! Hulle het in die IPS-afdeling deelgeneem en die volgende merkwaardige ...Laerskool Randhart leerders neem deel aan die i-Africa-tuimelkompetisie
Laerskool Randhart dogters het aan die i-Africa-tuimelkompetisie deelgeneem.Hulle het nie net hul balans en krag gewys nie, maar ook hul moed, deursettingsvermoë en spangees. ...LS Randhart krieketspelers is gekies vir die Oos-Gauteng Krieket Provinsiale Span
Die volgende leerders van Laerskool Randhart gaan die skool vroeg in Desember verteenwoordig.,by die Oos-Gauteng Krieket Provinsiale span. o.11 Bradley van der Vyver Liam ...Laerskool Randhart maak hul harte vir elke vierpootvriend oop
’n Groot dankie van die Rantie-span! Wat ’n ongelooflike dag van liefde en omgee! Laerskool Randhart het weereens gewys dat ons hartjie vir elke ...Super 12-Gholf uitslae vir Laerskool Randhart
Die Laerskool Randhart-gholfspelers het ons naam hoog gehou deur algeheel 3de in die Super 12-Gholfkompetisie te eindig. Lihan van Rooyen het ‘n 3de plek ...Laerskool Randhart hengelaars sorg vir stywe lyne aan die SA Kampioen van Kampioene-toernooi
Op 9 – 12 Oktober het ons Laerskool Randhart hengelaars tydens die SA Kampioen van Kampioene-toernooi in Bloemhof vir stywe lyne gesorg. Die o. ...Laerskool Randhart onder 11 hokkiedogters vaar puik
Die o. 11A-hokkiedogters van Laerskool Randhart het aan die Oos-Gauteng-uitspele by Hoërskool Kempton Park deelgeneem. Hulle het 4 klipharde wedstryde gespeel waarvan hulle 1 ...Laerskool Randhart meneer presteer
Laerskool Randhart se eie meneer Willemse is tot die A-paneel by die Goue Leeus Laerskole Rugbyskeidsregtersvereniging bevorder. Hy is deel van die Top 10-paneel ...Laerskool Randhart spreker skitter aan die ATKV-landsfinaal
Die inspirerende Laerskool Randhart spreker, Eduan Barnard, het aan die ATKV-landsfinaal deelgeneem. Hy het ‘n uitstaande 16de plek in die graad 1 tot 3 ...Laerskool Randhart tennisspelers speel die Super 12-kompetisie se bane aan die brand
Die Laerskool Randhart tennisspelers het tydens die Super 12-kompetisie die bane aan die brand gespeel. Die seuns het algeheel 11de en die dogters 7de ...Laerskool Randhart spog met krieketsterre
SOR-krieketspanne Die Ranties is ongelooflik trots op die volgende seuns en dogters wat vir die SOR-krieketspanne gekies is. Welgedaan aan Laerskool Randhart sterre! Onder ...Laerskool Randhart spog met ruiters prestasie
Baie geluk aan die volgende ruiters van Laerskool Randhart en hulle vierpootmetgeselle wat vir die Gautengspan gekies is.Dit is ‘n vooraanstaande prestasie en die ...Laerskool Randhart Oosrand rugbyspanne presteer
Die Laerskool Randhart se harte wil uit hul nate bars met die volgende seuns wat vir die Oosrand-rugbyspanne verkies is. o. 11 Hanco Bester ...Laerskool Randhart Tennis geniet die Sun City toer
Die Laerskool Randhart tennisspan se Sun City-toer was een vir die boeke.Die spelers het hard gewerk ter voorbereiding vir die Super 12. Dit was ...Laerskool Randhart gholfspeler verwerf sy Ekurhuleni kleure
Baie geluk aan CJ Pretorius wat as Laerskool Randhart-spanlid sy Ekurhuleni-kleure verwerf het en die afgelope naweek die Ekurhuleni-span trots verteenwoordig het. Mag al ...Laerskool Randhart se harte bars van netbal trots
Laerskool Randhart se harte bars van trots! Die Ranties se o.12-netbalspan het die bronsmedalje by die Suid-Afrikaanse Netbalkampioenskappe in Polokwane losgeslaan! Uit 9 kragtige ...Laerskool Randhart seuns verteenwoordig Die Goue Leeus in Klerksdorp
Sterkte aan die 5 Laerskool Randhart seuns wat van vandag af in die Provinsiale toernooi in Klerksdorp die skool verteenwoordig vir Die Goue Leeus.Laerskool Randhart leerders en personeel presteer in sport
Laerkool Randhart is baie trots op die volgende leerders en personeel wat uitstekend in hokkie, rugby en netbal gevaar het. o.13-Hokkie Oos-Gauteng B-span: o.12-Rugby ...Laerskool Randhart se ster netbalspelers word vir die Gautengspan gekies
Baie geluk aan Laerskool Randhart se ster netbalspeler Kiara Kers, Miané Pretorius en Lienke Smit wat vir die Gautengspan gekies is. Die Ranties is ...Die Laerskool Randhart netbal-juffrouens kook
Die Laerskool Randhart-juffrouens kook! Baie geluk aan juffrou Botha wat as ‘n o. 16 Gautengskeidsregter vir die All Ages-toernooi gekies is. Juffrou maak ‘n ...Laerskool Randhart opvoeder word gekies as die o.12 Gauteng-afrigter
Juffrou Melanie Steenkamp is as die o.12 Gauteng-afrigter by die All Ages-toernooi aangestel wat op 28 Junie – 2 Julie by EG Jansen plaasvind. ...Laerskool Randhart se geliefde juffrou voltooi die Two Oceans Marathon
Laerskool Randhart ons geliefde juffrou Jenny Feuth is nie net ‘n bobaas in wiskunde nie, maar ook ‘n uitmuntende langafstandatleet. Sy het met ‘n ...Hengel prestasie vir Laerskool Randhart
Die Laerskool Randhart hengelaars het hierdie naweek behoorlike stywe lyne gehad! Baie geluk aan elke hengelaar met julle pragtige vangs! Julle is vir ons ...Laerskool Randhart atlete hou hul naam hoog by die SA-kampioenskappe
Die Ranties se harte bars van trots oor hierdie elf atlete wat ons naam hoog by die SA-kampioenskappe gaan hou. Wys vir hulle waarvan ...Laerskool Randhart se topatlete neem aan die top 10-byeenkoms te Tukkies deel
Op 8 Februarie het die Laerskool Randhart se topatlete aan die top 10-byeenkoms te Tukkies deelgeneem. Hiermee die fantastiese uitslae. Randhart eindig algeheel 3de. ...Laerskool Randhart ontvang spogtoekenings by die Ekurhuleni-Suid-toekenningsgeleentheid
Laerskool Randhart ontvang spogtoekennings by die Ekurhuleni-Suid-toekenningsgeleentheid .Laerskool Randhart was bevoorreg om na die Ekurhuleni-Suid se toekenningsgeleentheid genooi te word. Ons wil graag van ...Laerskool Randhart ontvang spogtoekennings by die Ekurhuleni-Suid-toekenningsgeleentheid
Laerskool Randhart ontvang spogtoekennings by die Ekurhuleni-Suid-toekenningsgeleentheid.Laerskool Randhart was bevoorreg om na die Ekurhuleni-Suid se toekenningsgeleentheid genooi te word. Ons wil graag van hierdie ...Gróót skool het vir die Laerskool Randhart se graad 1’s aangebreek
Gróót skool het op 14 Januarie vir die Laerskool Randhart se opgewonde graad 1’s aangebreek. Baie welkom by die Rantie-familie en ons kan nie ...








































