Laerskool Randhart skaakboffins gereed vir die Super 12
ADVERTISEMENT
Laerskool Randhart skaakboffins is ywerig aan die oefen en slyp hul strategiese denke met elke skuif ter voorbereiding van die Super 12. Dit is besonders om te sien hoe hul fokus en liefde vir die spel groei. Hulle is beslis ware meesters in wording!












