AWSUM School News

Top Menu

  • Advertise with us
  • Printing for your school
  • Past exam papers – All Grades

Main Menu

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • About Us
  • Advertise with us
  • Printing for your school
  • Past exam papers – All Grades

logo

ADVERTISEMENT

Regional News

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • About Us
  • Hoërskool Dr Malan netbal skitter by die Menlopark toernooi

  • Treverton College learners represent SA at kayak cross and slalom world champs

  • Melkbosstrand Private School leads with strenghts and skill at SA Karate Regionals

  • Marais Viljoen High School learner perform excellent at her first mini triathlon

  • Regional Challenge for Milnerton High School golf team

Hoërskool Brandwag

Home›Regional News›Eastern Cape›Port Elizabeth and Surrounds›Category: "Hoërskool Brandwag"
  • Eastern CapeHoërskool BrandwagPort Elizabeth and SurroundsRegional News

    OP rolbal prestasie vir Die Hoërskool Brandwag

    By Karien Frans
    24th March 2026
    Die Hoërskool Brandwag is baie trots op hierdie leerders wat onderskeidelik vir die o.15 en o.18 OP-rolbalspanne gekies is. Baie geluk.  
    Read More
  • Eastern CapeHoërskool BrandwagPort Elizabeth and SurroundsRegional News

    Rugby-uitslae vir Die Hoërskool Brandwag tydens die Graeme College-fees 2026

    By Karien Frans
    24th March 2026
    Die Hoërskool Brandwag het goeie, kompeterende rugby teen Dale College gespeel. Waardevolle lesse is geleer en sterk vertonings is deur al die spanne gelewer. ...
    Read More
  • Eastern CapeHoërskool BrandwagPort Elizabeth and SurroundsRegional News

    Provinsiale skaak prestasie vir Die Hoërskool Brandwag leerder

    By Karien Frans
    3rd December 2025
    Baie geluk, Schalk Coetzee! Die Hoërskool Brandwag is ongelooflik trots om aan te kondig dat Schalk Coetzee gekies is vir die Oostelike Provinsie onder ...
    Read More
  • Eastern CapeHoërskool BrandwagPort Elizabeth and SurroundsRegional News

    Hoërskool Brandwag se o.14A-netbalspan op pad na die Topskole-kampioenskap

    By Karien Frans
    26th August 2025
    Baie sterkte aan die Hoërskool Brandwag se o.14A-netbalspan! Hulle is op pad na die Topskole-kampioenskap in Boksburg. Mag julle die Band van Grys en Groen ...
    Read More
  • Eastern CapeHoërskool BrandwagPort Elizabeth and SurroundsRegional News

    Skitter karate prestasies deur Die Hoërskool Brandwag karateka

    By Karien Frans
    28th July 2025
    Tiaan Van Der Berg, ’n Graad 8-leerling van Die Hoërskool Brandwag, het van 9 tot 13 Julie 2025 aan die 13de WUKF Wêreld Karate ...
    Read More
  • Eastern CapeHoërskool BrandwagPort Elizabeth and SurroundsRegional News

    Groot netbal presie vir Die Hoërskool Brandwag

    By Karien Frans
    28th July 2025
    Baie geluk aan Die Hoërskool Brandwag se eie Nienke McKay wat na afloop van die nasionale 0.18 Telkom netbaltoernooi as een van die top ...
    Read More
  • Eastern CapeHoërskool BrandwagPort Elizabeth and SurroundsRegional News

    Die Hoërskool Brandwag se stoeiers het uitstekende prestasies behaal

    By Karien Frans
    8th July 2025
    Twee van Die Hoërskool Brandwag se stoeiers het uitstekende prestasies behaal tydens ’n stoeikompetisie op Saterdag, 5 Julie 2025: Werner Vermeulen het in die ...
    Read More
  • Eastern CapeHoërskool BrandwagPort Elizabeth and SurroundsRegional News

    Mnr en Mej Die Hoërskool Brandwag 2025

    By Karien Frans
    11th June 2025
    Baie geluk aan die wenners van Mnr. & Mej. Die Hoërskool Brandwag 2025. Senior seuns: Mnr. Brandwag – Nicolis Thysse 1ste prins – Damian ...
    Read More
  • Eastern CapeHoërskool BrandwagPort Elizabeth and SurroundsRegional News

    Drie oudleerders van Die Hoërskool Brandwag neem deel aan die SA Senior Atletiekkampioenskappe

    By Karien Frans
    11th June 2025
    Drie oudleerders van Die Hoërskool Brandwag skitter by die SA Senior Atletiekkampioenskappe! Ons is ongelooflik trots om aan te kondig dat vier van ons ...
    Read More
  • Eastern Cape TownsHoërskool BrandwagPort Elizabeth and SurroundsRegional News

    Die Hoërskool Brandwag leerder is speler van die wedstryd teen HS Punt

    By Karien Frans
    8th May 2025
    Baie geluk, Steyn Liebenberg! Steyn is aangewys as Speler van die Wedstryd tydens die o.14A-rugbyspan se kragmeting teen Hoërskool Punt. Jou deursettingsvermoë, harde werk ...
    Read More
  • Eastern CapeHoërskool BrandwagPort Elizabeth and SurroundsRegional News

    Die Hoërskool Brandwag vier atleet se silwer medalje

    By Karien Frans
    4th April 2025
    Die Hoërskool Brandwag vier Kara Fourie se silwer medalje! Na drie dae van intense kompetisie by die ASA Atletiekkampioenskappe, spog Brandwag vanaand met ‘n ...
    Read More
  • Eastern CapeHoërskool BrandwagPort Elizabeth and SurroundsRegional News

    Hoërskool Brandwag leerder presteer in skopboks

    By Karien Frans
    13th March 2025
    Hoërskool Brandwag is baie trots op Henrico Louw, ’n uitmuntende skopboksatleet. Hy is gekies om die Oostelike Provinsie te verteenwoordig tydens die kampioenskap in ...
    Read More
  • Eastern CapeHoërskool BrandwagPort Elizabeth and SurroundsRegional News

    Die Hoërskool Brandwag leerders word verkies tot die SA o.18-bofbalspan

    By Karien Frans
    7th January 2025
    Die Hoërskool Brandwag is baie trots op Damian le Roux (links) en Derono Potgieter wat verkies is tot die SA o.18-bofbalspan. Hulle gaan eersdaags ...
    Read More
  • Eastern CapeHoërskool BrandwagPort Elizabeth and SurroundsRegional News

    Die Hoërskool Brandwag Prysuitdeling 2024

    By Karien Frans
    5th November 2024
    Die Hoërskool Brandwag Prysuitdeling 2024: Tiaan Meyer – Dux-leerder van Gr.12 92.9% Kristen Heyns – Matriek van die Jaar Anika Maree – Nuusmaker van ...
    Read More
  • Eastern CapeHoërskool BrandwagPort Elizabeth and SurroundsRegional News

    Die Hoërskool Brandwag kragoptellers skitter by die provinsiale prysuitdeling

    By Karien Frans
    14th October 2024
    Tydens die Oos-Kaap Departement van sport, kultuur en rekreasie se provinsiale prysuitdeling het Die Hoërskool Brandwag geskitter met hul kragoptellers. Die kragoptelspan is aangewys ...
    Read More
  • Eastern CapeHoërskool BrandwagPort Elizabeth and SurroundsRegional News

    Hoërskool Brandwag kragoptellers neem aan die Bench Press-kampioenskap deel

    By Karien Frans
    14th October 2024
    Drie Hoërskool Brandwag kragoptellers  het aan die Commonwealth Classic & Equipped Bench Press-kampioenskap by Sun City deelgeneem. Jana Fox neem deel aan die classic ...
    Read More
  • Eastern CapeHoërskool BrandwagPort Elizabeth and SurroundsRegional News

    Twee leerders van die Hoërskool Brandwag is vir sportvrou van die jaar benoem

    By Andreneza Damonse
    2nd October 2024
    Twee leerders  van die Hoërskool Brandwag is vir sportvrou van die jaar by die Eastern Cape Sport & Recreation Achievers Awards benoem. Die twee ...
    Read More
  • Eastern CapeHoërskool BrandwagPort Elizabeth and SurroundsRegional News

    Die Hoërskool Brandwag leerder presteer in kragoptel

    By Karien Frans
    2nd September 2024
    Die Hoërskool Brandwag is trots op Chanté Mulder wat in Malta deelneem aan die wêreldkampioenskappe in kragoptel.  
    Read More
  • Eastern CapeHoërskool BrandwagPort Elizabeth and SurroundsRegional News

    Hokkiespelers speel hul 50ste wedstryd vir die Hoërskool Brandwag se 1ste span

    By Andreneza Damonse
    9th May 2024
    Baie geluk aan die volgende twee hokkiedogters wat al 50 wedstryde vir Die Hoërskool Brandwag se 1ste Hokkiespan gespeel het. Lia van der Merwe ...
    Read More
  • Eastern CapeHoërskool BrandwagPort Elizabeth and SurroundsRegional News

    Die Hoërskool Brandwag se vasvraspan presteer

    By Andreneza Damonse
    9th May 2024
    Die Hoërskool Brandwag se vasvraspan het Saterdag deurgedring na die volgende rondte van  HeraldLIVE – Nelson Mandela Bay se Herald Quiz.
    Read More
  • Eastern CapeHoërskool BrandwagPort Elizabeth and SurroundsRegional News

    Die Hoërskool Brandwag het sy landloopseisoen op ‘n hoë noot by die jaarlikse Framesby-aflosse afgeskop

    By Karien Frans
    7th May 2024
    Die afgelope Woensdag het Die Hoërskool Brandwag sy landloopseisoen sommer op ‘n hoë noot by die jaarlikse Framesby-aflosse afgeskop. Ons seunspan het in n ...
    Read More
  • Eastern CapeHoërskool BrandwagPort Elizabeth and SurroundsRegional News

    Die Hoërskool Brandwag spog met ses leerders in die Oos-Kaap Classic Kragoptelspan

    By Karien Frans
    11th April 2024
    Die Hoërskool Brandwag spog met ses leerders in die Oos-Kaap Classic Kragoptelspan wat die provinsie by die SA kampioenskappe gaan verteenwoordig in Potchefstroom. Ons ...
    Read More
  • Eastern CapeHoërskool BrandwagPort Elizabeth and SurroundsRegional News

    Die Hoërskool Brandwag EC Equipped Kragoptel uitslae

    By Karien Frans
    22nd March 2024
    Die 3 Hoërskool Brandwag dogters op die foto het deelgeneem. V.l.n.r. Anika Maree, Christi Minnie en Stephené Loubser. Christi Minnie en Anika Maree behaal ...
    Read More
  • Eastern CapeHoërskool BrandwagPort Elizabeth and SurroundsRegional News

    Die Hoërskool Brandwag leerder word gekies vir die o.19 Oos-Kaap tennisspan

    By Karien Frans
    29th February 2024
    Die Hoërskool Brandwag leerder Chanté Mulder, in graad 11, is gekies vir die o.19 Oos-Kaap tennisspan wat 15 en 16 Maart in George aan ...
    Read More
  • Eastern CapeHoërskool BrandwagPort Elizabeth and SurroundsRegional News

    Die Hoërskool Brandwag atlete het puik presteer by die onlangse distrikbyeenkoms

    By Karien Frans
    21st February 2024
    Die Hoërskool Brandwag atlete het puik presteer by die onlangse distrikbyeenkoms. Die volgende medaljes was verwerf: Goud: 45 Silwer: 28 Brons: 28 Twee van ons ...
    Read More
  • Eastern CapeHoërskool BrandwagPort Elizabeth and SurroundsRegional News

    Die Hoërskool Brandwag atleet presteer aan die OP Colchester 10km kampioenskap

    By Karien Frans
    14th February 2024
    Die Hoërskool Brandwag atleet Kara Fourie het die afgelope Saterdag aan die OP Colchester 10km kampioenskap deelgeneem. Sy het ‘n 1ste plek behaal en ...
    Read More
  • Eastern CapeHoërskool BrandwagPort Elizabeth and SurroundsRegional News

    Die Hoërskool Brandwag kragoptellers het soos gewoonlik weer baie goed gevaar

    By Karien Frans
    14th February 2024
    Die Hoërskool Brandwag kragoptellers het soos gewoonlik weer baie goed gevaar die afgelope Saterdag. Al 7 kragoptellers wat deelgeneem het aan die Oos-Kaap Classic-kampioenskappe ...
    Read More
  • Eastern CapeHoërskool BrandwagPort Elizabeth and SurroundsRegional News

    Die Hoërskool Brandwag kranige fietsryer trap ‘n eerste plek los

    By Karien Frans
    13th February 2024
    Die Hoërskool Brandwag kranige fietsryer, Juane van Zyl, het 1ste in haar ouderdomsgroep geëindig en agtste algeheel in die damesafdeling tydens “The Herald Cycle ...
    Read More
  • Eastern CapeHoërskool BrandwagPort Elizabeth and SurroundsRegional News

    Die Hoërskool Brandwag skaakspelers wen medaljes

    By Karien Frans
    13th February 2024
    Die Hoërskool Brandwag skaakspelers wen medaljes – Andries Mellet wen ‘n medalje vir die NMBCU o.18-span met ‘n eerste plek tydens die interstreek-skaakkampioenskappe. Hy ...
    Read More
  • Eastern CapeHoërskool BrandwagPort Elizabeth and SurroundsRegional News

    Die Hoërskool Brandwag hou hul jaarlikse interlaer atletiekbyeenkoms

    By Karien Frans
    13th February 2024
    Tydens Die Hoërskool Brandwag se jaarlikse interlaer atletiekbyeenkoms is die volgende atlete gekroon as Victor en Victrix ladorum. Om dit te bepaal word die ...
    Read More
  • Eastern CapeHoërskool BrandwagPort Elizabeth and SurroundsRegional News

    Atletiekuitslae vir Die Hoërskool Brandwag

    By Karien Frans
    29th January 2024
    Kara Fourie het die afgelope Saterdag aan die OP Colchester 10km kampioenskap deelgeneem. Sy het ‘n 1ste plek behaal en dra die titel van ...
    Read More
  • Eastern CapeHoërskool BrandwagPort Elizabeth and SurroundsRegional News

    Die Hoërskool Brandwag matriekuitslae

    By Meinette van Zyl
    26th January 2024
    Hiermee die toppresteerders van Die Hoërskool Brandwag.
    Read More
  • Eastern CapeHoërskool BrandwagPort Elizabeth and SurroundsRegional News

    Die Hoërskool Brandwag leerder blink uit bergfietsry

    By Karien Frans
    13th September 2023
    Juane van Zyl, het vandag as verdedigende kampioen aan die Tsitsikama Merrel 40km bergfietswedren deelgeneem. Sy het haar titel as kampioen behou deur weer ...
    Read More
  • Eastern CapeHoërskool BrandwagPort Elizabeth and SurroundsRegional News

    Die Hoërskool Brandwag het deelgeneem aan Sanlam se WOW-spelkompetisie

    By Karien Frans
    11th September 2023
    Die Hoërskool Brandwag het deelgeneem aan Sanlam se WOW-spelkompetisie. Die volgende leerders is deur na die provinsiale rondte van die Wow-spelkompetisie.  Hulle gaan op ...
    Read More
  • Eastern CapeHoërskool BrandwagPort Elizabeth and SurroundsRegional News

    Die Hoërskool Brandwag het deelgeneem aan Sanlam se WOW-spelkompetisie

    By Karien Frans
    7th September 2023
    Die afgelope Saterdag het Die Hoërskool Brandwag deelgeneem aan Sanlam se WOW-spelkompetisie. Die volgende leerders is deur na die provinsiale rondte van die Wow-spelkompetisie. ...
    Read More
  • Eastern CapeHoërskool BrandwagPort Elizabeth and SurroundsRegional News

    Die Hoërskool Brandwag is trots op hul SA kragoptel verteenwoordigers

    By Karien Frans
    24th August 2023
    Die Hoërskool Brandwag is trots op ons 4 kragoptellers, Stephené Loubser, Chanté Mulder, Catinka Fourie en Anika Maree wat vanoggend vetrek het na Romenië, ...
    Read More
  • Eastern CapeHoërskool BrandwagPort Elizabeth and SurroundsRegional News

    Boogskiet prestasie vir Die Hoërskool Brandwag

    By Karien Frans
    22nd August 2023
    Boogskiet prestasie vir Die Hoërskool Brandwag. Minke Strümpher is gekies vir die OP A-span wat tydens 4 – 7 Oktober 2023 aan die nasionale-kampioenskappe ...
    Read More
  • Eastern CapeHoërskool BrandwagPort Elizabeth and SurroundsRegional News

    Die Hoërskool Brandwag leerders hou kultuur se naam hoog by Hoërskool Pearson

    By Karien Frans
    8th August 2023
    Die Hoërskool Brandwag leerders hou kultuur se naam hoog by Hoërskool Pearson se Praeludium. Rayvon( Diploma – A+), Zak (B-Silwer), Kaylinn(Goud-A) en Pearl ( ...
    Read More
  • Eastern CapeHoërskool BrandwagPort Elizabeth and SurroundsRegional News

    Hoërskool Brandwag o.16 netbalspan is Oos-Kaap kampioene

    By Karien Frans
    8th August 2023
    Die o.16-netbalspan van die Hoërskool Brandwag is tydens die vakansie as die o.16 Oos-Kaap-kampioene aangewys na afloop van hulle deelname aan die topskole-toernooi.  
    Read More
  • Eastern CapeHoërskool BrandwagPort Elizabeth and SurroundsRegional News

    Uitstekende SA Equipped kragoptel kampioenskappe uitslae vir Die Hoërskool Brandwag

    By Karien Frans
    31st July 2023
    7 Die Hoërskool Brandwag leerders neem deel aan die SA Equipped Kragoptel Kampioenskappe. Pearl Bucwa, Nicole Loubser, Chanté Mulder, Anika Maree en Stian Landman ...
    Read More
1 2

ADVERTISEMENT

ADVERTISEMENT

ADVERTISEMENT

Some people call it school news. We call it awsum.

Africa’s premier school network offers a multi-tiered communication platform to schools that include: The AWSUM Newspaper, AWSUM App for Schools, the 24/7 school news website and AWSUM Clashes.

Our ‘awsumness’ includes: New technology and media, an income opportunity that will be your biggest source of income outside of school fees and a new perspective on school news on one of Africa’s fastest growing school news platforms

© 2025 Awsum News.

CreativeMagic

Join Us on Facebook

  • Pretoria
  • Centurion & Midrand
  • Johannesburg
  • Vaaldriehoek
  • Durban
  • Midlands
  • Northern Natal
  • Free State
  • Cape Town
  • Boland
  • Breede Valley
  • Helderberg
  • Overberg
  • Swartland & Weskus
  • Northern Suburbs
  • Southern Cape
  • Noord-Kaap
  • North West
  • Limpopo
  • Mpumalanga
  • East London
  • Port Elizabeth
  • Eastern Cape – Towns
  • Home
  • Advertise with us