Drie oudleerders van Die Hoërskool Brandwag neem deel aan die SA Senior Atletiekkampioenskappe
ADVERTISEMENT
Drie oudleerders van Die Hoërskool Brandwag skitter by die SA Senior Atletiekkampioenskappe! Ons is ongelooflik trots om aan te kondig dat vier van ons oud-leerders; Ischke Senekal, Lizandré Mulder, Wiehan Maree en Keanu Welch genooi was om deel te neem aan die Senior Suid-Afrikaanse Atletiekkampioenskappe van 24 tot 26 April in Potchefstroom! Gaan geniet elke oomblik en weet dat Brandwag agter julle staan! Keanu Welch, moes onttrek het weens persoonlike redes.












