Hoërskool Oudtshoorn oudleerder gekroon as Mej Suid-Afrika 2024
ADVERTISEMENT
Hoërskool Oudtshoorn is trots op een van hul oudleerders (2013) en Mej. Struisie 2013 wat onlangs as Mej. Suid-Afrika gekroon is.

Mia le Roux
Fotokrediet: Yolanda van der Stoep









