Tag: Oudleerders
-
Hoërskool Rustenburg oudleerder bring nuwe lewe na die verhoog
Die beroemde oud Hoёrskool Rustenburg leerder, Jannes Erasmus, bring nuwe lewe na die verhoog. Jannes het ‘n Afrikaanse musiekblyspel genaamd “Die Gelofte” geskryf en redigeer wat ... -
Hoërskool PJ Olivier Oudskolier publiseer boek
Gelukwense aan een van Hoërskool PJ Olivier jongste oudskoliere, Daniel Retief met die publikasie van sy kinderboek, “A big day for a little Sausage / ‘n ... -
Hoërskool Montana se eie ” Top Gun”
Een van Hoërskool Montana se oud-leerders, Renaldo de Bruyn, is gekies as ‘n vegvlieënier by die SA Weermag. Dis ‘n groot prestasie en ons is sommer ... -
Hoërskool Nico Malan klas van 1961 vier 60jaar reünie
Die klas van 1961 het kom kuier by Nico Malan. Hulle het die afgelope naweek hulle 60jaar reünie gehou. ‘n Besonderse groep mense. -
Bethlehem Voortrekker Hoërskool oudleerders deel van o.20 Vrystaat Cheetahs rugbyspan
Bethlehem Voortrekker Hoërskool is trots op twee van hulle oudleerders, Kamshen Moss en Warren Louw wat in 2019 gematrikuleer het, wat verkies is tot die Toyota ... -
Hoërskool Garsfontein oud-leerder deel van die Bulle se sege
Hoërskool Garsfontein oud-leerder Keagan Johannes deel van geskiedkundige oorwinning toe die Bulle die SA A-span gewen het. Keagan het ‘n prag drie in 2de helfte onder ... -
LS Wierdapark oud-leerders op die veld te sien in die Varsity Cup
Laerskool Wierdapark is trots om twee oud-leerders op die veld te sien in die Varsity Cup. Dewald Donald speel vir UP-Tuks en Shayne Bolton draf uit ... -
Hoërskool PJ Olivier se oudskoliere blink uit in die teatersaal
Hoërskool PJ Olivier se oudskoliere het die skool se naam hoog gehou en lewer puik diens in die teatersaal. Hoërskool PJ Olivier is baie trots op ... -
Twee voormalige HS Ermelo-leerders is student van die jaar
Twee oud-Erries is Netwerk24 se student van die jaar Netwerk24 se top drie studente van die jaar vir 2019 is bekend gemaak. Twee van hierdie drie ... -
Hoërskool Strand lewer nog ‘n uitstekende wynmaker op
Stian Victor, ‘n oudleerder van Hoërskool Strand se 2013-matriekklas, is tans deel van die wynmaakspan by Badsberg naby Worcester. Stian het 2017 by Badsberg ingeval en ... -
Hoër Landbouskool Boland leerders volg in ouers se voetspore
Oudskoliere van Hoër Landbouskool Boland en hul seuns: -
HS Duineveld oudleerders presteer verder na skool
Oudleerders van Hoërskool Duineveld, Danielle Nel (klas van 2015) en Pierre Nel (klas van 2014), het hul grade by Stellenbosch Universiteit behaal. Danielle het die volgende ... -
Laerskool FD Conradie is op oud-leerders se prestasies
Baie geluk aan die volgende oud FD Conradie leerders met hul prag prestasies by Hoërskool Charlie Hofmeyr: Raeecha Coetzee Onderhoofmeisie 2020 Hannes Hanekom, Queon Graham en ... -
HMS Oranje oudleerders kwalifiseer saam as dokters by Kovsies
Vier oudleerlinge van die Hoër Meisieskool Oranje in Bloemfontein, wat almal in 2014 gematrikuleer het, het Vrydag, 22 November 2019, saam fees gevier toe hulle die ...