Hoërskool Oudtshoorn
-
Hoërskool Oudtshoorn kondig hulle Hoofleiers vir 2026 aan
Hoërskool Oudtshoorn kondig met trots hulle nuwe hoofleiers vir 2026 aan. -
Hoërskool Oudtshoorn se 2026-Matriekraad
Baie geluk aan Hoërskool Oudtshoorn se nuwe Matriekraad vir 2026. -
Oudtshoorn High School Eisteddfod National Results
Oudtshoorn High School Allegretto Eisteddfod National Results: Congratulations to Onwabile Salemane ( Grade 11 ) on achieving sixth place nationally in Prepared Reading. Congratulations ... -
Hoërskool Oudtshoorn leerder presteer in Gimnastiek
Hoërskool Oudtshoorn se Micayla Pillay, het van 7–10 Oktober in Gqeberha aan die Suid-Afrikaanse Gimnastiekkampioenskappe deelgeneem. Micayla het ’n 3de plek in Double Mini ... -
Veerpyltjie prestasie vir Hoërskool Oudtshoorn leerder
Hoërskool Oudtshoorn se Christian Barnard het aan die jaarlikse Oudtshoorn Country Club Veerpyltjie Enkelkampioenskaptoernooi deelgeneem. Hy het ‘n 1ste plek in die junior seunsafdeling ... -
Western Cape Gymnastics Championships achievement from Oudtshoorn HS
Stuisies’ Micayla Pillay competed in the Western Cape Gymnastics Championships in Oudtshoorn. She placed 4th overall and qualified for the South African Championships! Micayla ... -
Hoërskool Oudtshoorn Ad Astra-koor bekoor tydens die Outeniqua Koorfees 2025
Hoërskool Oudtshoorn se Ad Astra-koor het tydens die Outeniqua Koorfees die skool se naam hoog gehou waar hulle met hul talent en passie die ... -
Oudtshoorn High School shine at the Allegretto Eisteddfod National Round
On 7 September, our talented Oudtshoorn High School learners participated in the Allegretto Eisteddfod in Still Bay and we are bursting with pride at ... -
HS Oudtshoorn se eie Suid-Kaap Kunstefees 2025-Galakonsert hoërskool wenner
Hoërskool Oudtshoorn is ongelooflik trots op Jana-Mari wat tydens die Suid-Kaap Kunstefees 2025-Galakonsert as die hoërskool wenner in haar kategorie aangewys is. Sy het ... -
Oudtshoorn High School Business Studies Quiz achiever
Congratulations, Oliver Marajh! Oliver represented Oudtshoorn High School in the Provincial Business Studies Quiz on Saturday, 16 August, where he performed excellently and secured ... -
Hoërskool Outeniqua seuns verteenwoordig Eden in Pietermaritzburg
Sewe van Hoërskool Outeniqua 0. 16 Kwaggas seuns verteenwoordig Eden tans by die Nasionale Hokkie Toernooi in Pietermaritzburg! Beste wense met die res van ... -
Oudtshoorn High School learners shine at the Allegretto Inter-Provincial Eisteddfod
15 Oudtshoorn High School learners tested their mettle in the English Division of the Allegretto Inter Provincial Eisteddfod. Our Struisies empowered themselves by entering ... -
Oudtshoorn High School Radikale Redenaars 2025 achievers
Three brave Oudtshoorn High School learners took on the challenge of the English Division of Radikale Redenaars and achieved outstanding results. We proudly congratulate ... -
Hoërskool Oudtshoorn hokkiespelers word verkies tot die Eden-hokkiespanne
Hoërskool Oudtshoorn is baie trots op die volgende hokkiespelers wat verkies is tot die Eden-hokkiespanne. Meisies o.16 Regionals Jana-Marie Augustyn – Non-Traveling Reserve o.16 ... -
ATKV Toekenning vir Hoërskool Oudtshoorn
Hoërskool Oudtshoorn se ATKV-jeugtak ontvang ‘n toekenning vir ‘n baie hoë vlak van funksionaliteit. Baie geluk aan ons ATKV-komitee. Dankie vir julle goeie werk ... -
Oudtshoorn High School class of 2024 old girl received the Eden and Central Karoo NSC award
Congratulations to Oudtshoorn High School old girl Ambé Festus, who, on Friday, 14 February, received the Eden and Central Karoo NSC 2024 award for ... -
Hoërskool Oudtshoorn debat leerders praat onvoorbereid
Hoërskool Oudtshoorn leerders Landé Mac Cleod, Jenna Mc Carthy en Sue-Anne Janse van Rensburg het op Dinsdag 19 Februarie 2025 Struisies as debatspan by ... -
Hoërskool Oudtshoorn kuns leerders help by die KKNK-brugprojek
Baie geluk aan die groep kunsleerders en me. Howard wat vanaf 7 Maart 2025 by die KKNK-brugprojek betrokke gaan wees en gaan help om ... -
Hoërskool Oudtshoorn skaakspelers is deel van die OUDUSSA-span
Baie geluk aan die volgende Hoërskool Oudtshoorn skaakspelers wat deel van die OUDUSSA-span is: Sibu Mcana Riaan-Junior Jansen Behago May Mehago May Joey Thorne -
Kleure atletiek prestasie vir Hoërskool Oudtshoorn
Hoërskool Oudtshoorn se kleureatletiek was weereens ‘n groot sukses, dit was vir ons lekker om te sien hoe ons leerders die dag geniet. Baie ... -
Hoërskool Oudtshoorn atlete het hul Edenkleure vir atletiek verwerf
Baie geluk aan die volgende Hoërskool Oudtshoorn atlete wat hul Edenkleure vir atletiek verwerf het: Kimora-Lee Brown Jamie Anderson Amyoli Skweyiya Rowin Ewerts -
SAMCA-kleure vir Hoërskool Oudtshoorn Trompoppies
Baie geluk aan Jody Mars en Abingile May wat hul SAMCA-kleure vir Trompoppies verwerf het. Baie geluk ook aan Jody Mars wat haar protea-kleure ... -
Hoërskool Oudtshoorn Matriekklas van 2024
Baie geluk aan Hoërskool Oudtshoorn se Matriekklas van 2024, julle harde werk en sukses het ons trots gemaak! Dux-leerder: San-Mari Pederson 87.86% – 7 ... -
Oudtshoorn High School cricket results
Congratulations to the following Oudtshoorn High School under 15 cricket players who were selected for the Garden Route Badgers Cricket Festival Squad. This sports ... -
Oudtshoorn High School excel in the Badgers Cricket Festival Squad
Congratulations to the following Oudtshoorn High School under 15 and under 16 cricket players who were selected for the Garden Route Badgers Cricket Festival ... -
Hoërskool Oudtshoorn se nuwe hoofleiers vir 2025
Baie geluk aan Hoërskool Oudtshoorn nuutgekose hoofleiers vir 2025. Van links na regs is Sue-Anne Janse van Rensburg (onderhoofdogter), Marlinique van Wyk (hoofdogter), James ... -
Hoërskool Oudtshoorn leerders presteer in skopboks
Drie Hoërskool Oudtshoorn leerders het uitstekend tydens die Wes-Kaapse Kampioenskappe vanaf 20 – 22 September 2024 in Saldanha presteer. Divan van Deventer (graad 8) ... -
Hoërskool Oudtshoorn oudleerder gekroon as Mej Suid-Afrika 2024
Hoërskool Oudtshoorn is trots op een van hul oudleerders (2013) en Mej. Struisie 2013 wat onlangs as Mej. Suid-Afrika gekroon is. Fotokrediet: Yolanda van ... -
Hoërskool Oudtshoorn hokkiespeler word gekies vir die Xenon Nederlandse hokkietoer
Hoërskool Oudtshoorn hokkiespeler Jesse Afrika (gr. 12) is onlangs vir die Xenon Nederlandse hokkietoer gekies. Die toer sal vanaf 20 tot 30 September 2024 ... -
Hoërskool Oudtshoorn Interskole Rugby
Op 16 en 17 Augustus 2024 het Hoërskool Oudtshoorn sportspanne Interskole teen HS York gehou. Dit was ‘n vreugdevolle sportnaweek en ons eestespan het ... -
Hoërskool Oudtshoorn 7’s Rugby wen die toernooi in Montagu
Hoërskool Oudtshoorn o.14- en o.15-sewesspanne het die afgelope naweek aan die Sewestoernooi in Montagu deelgeneem waar hulle teen verskillende skole van die Wes-Kaap gekompeteer ... -
Hoërskool Oudtshoorn learners participated in the Prince Albert Leesfees Writing Competition
Hoërskool Oudtshoorn learners participated in the Prince Albert Leesfees Writing Competition. Three of our talented Struisie learners recently received cash prizes for their writing ... -
Hoërskool Oudtshoorn matriekuitslae
Baie geluk aan die matrieks, Hoërskool Oudtshoorn en sy opvoeders wat homself weereens as ‘n top akademiese skool bewys het. 93 uit 94 leerders ... -
Hoërskool Oudtshoorn Prysuitdeling
Hoërskool Oudtshoorn Prysuitdeling Oktober 2023. TOP 10 Gr 12 Merietelys 2024 – Hoofleiers Marsha Wagenaar (onderhoofdogter) Elizna Swart (hoofdogter) Christian Wheeler (hoofseun) Lihando Gunter ... -
Hoërskool Oudtshoorn kies hul nuwe leiers vir 2024
Hoërskool Oudtshoorn kies hul nuwe leiers vir 2024. Baie geluk aan die volgende leerders wat verkies is. -
Hoërskool Oudtshoorn sport prestasies
Hoërskool Oudtshoorn is trots op die volgende leerders wat tot verskeie sportspanne verkies is. Hokkie o.14 o.16 o.18 Rugby Netbal -
Hoërskool Oudtshoorn Prysuitdeling
Hoërskool Oudtshoorn Prysuitdeling: Struisie Legend Die 2022 graad 12-merietelys het nie minder nie as 35 leerders opgehad, wat van akademiese halfkleure tot erekleure vir ... -
Oudtshoorn HS Boxing achievers
Oudtshoorn HS Boxing achiever. During the June holidays two of our learners took part in the Knysna Oyster Boxing Event. They both won gold ... -
Hoërskool Oudtshoorn Netbal uitblinkers
Hoërskool Oudtshoorn Netbal uitblinkers.Wes-Kaap Interdistriktoernooi 14 &15 Julie 2022 Eden Wen Silwer! Baie geluk aan ons 2 struisies wat deel was van die span ... -
Hoërskool Oudtshoorn 7’s speler maak trots
Logan Jantjies is opgeneem in die SWD o.17 Sewes span wat tydens die Oktober vakansie by Hoërskool Momument in Krugersdorp aan die Nasionale SARU ...








































