AWSUM School News

Top Menu

  • Advertise with us
  • Printing for your school
  • Past exam papers – All Grades

Main Menu

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • About AWSUM News
  • Advertise with us
  • Printing for your school
  • Past exam papers – All Grades

logo

ADVERTISEMENT

Regional News

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • About AWSUM News
  • Recycling meets imagination at St Dominics Newcastle

  • Hoërskool Stellenberg tennis skitter op provinsiale vlak

  • Arbor Park Primary School hosted their Arrie Acorn Day

  • Grade 12 saxophonist joins Cape Town youth orchestra, performing alongside leading musicians

  • Treverton College learners swim the ocean 8 charity swim in Durban


Gauteng PretoriaHoërskool GarsfonteinPTA EastRegional News
Home›Regional News›Gauteng Pretoria›Die oud-leerlinge van Hoërskool Garsfontein maak naam by Statebondspele

Die oud-leerlinge van Hoërskool Garsfontein maak naam by Statebondspele

By Karien Frans
8th August 2022
825
0

ADVERTISEMENT


Share:

Die oud-leerlinge van Hoërskool Garsfontein is besig om vir hulself naam tydens die Statebondspele in Birmingham, Brittanje te maak. Garsies se alumni het reeds ‘n hand in drie van Suid-Afrika se ses goue medaljes tot dusver in Birmingham gehad. Die 19-jarige Lara van Niekerk het twee goue medaljes tydens die spele verower. Sy het haar rolmodel en Olimpiese-kampioen, Tatjana Schoenmaker, in die 100m rugslag met ‘n wentyd van 1 minuut en 5.47 sekondes geklop.

Van Niekerk het ook vroeër Suid-Afrika se eerste medalje van die spele verower toe sy die 50m borsslag in ‘n Statebondspele-rekordtyd van 29.73 sekondes gewen het. Du Toit het haar eerste driekuns in ‘n internasionale wedstryd behaal in haar span se reuse sege van 15-0 oor Kenia. Du Toit het op die ou einde met vyf doele, almal van trekhoue van strafhoeke af, opgeëindig.

Jean-Leigh du Toit

 

Dit is Suid-Afrika se grootste sege sedert 2014 op die Statebondspele. Die vrouespan het in 2014 vir Trinidad & Tobago met 16-0 pakslae gegee. Shaun Williams is ‘n lid van die Blitsbokke wat verlede week ook goud verower het toe hulle vir Fidji met 31-7 in die eindstryd afgeslag het. Dit is slegs die tweede keer dat die Blitsbokke as kampioen van die Statebondspele gekroon is. Die vorige keer was in 2014 toe die Statebondspele in Galsgow, Skotland aangebied is.

Boonop tree die matriekleerling Brian Raats Vrydag in die eindronde van die o.20 Wêreldkampioenskap in Kolombië vir die hoogspring aan. Raats het vroeër in die week gekwalifiseer na hy slegs twee spronge op onderskeidelik 2.04m en 2.08m benodig het om tot die eindronde deur te dring. Hy is die enigste atleet wat vir die eindronde gekwalifiseer het sonder om ‘n sprong te verbrou. Sy beste hoogte vanjaar was toe hy tydens ‘n Grand Prix-byeenkoms op 2.26m oor die dwarslat geseil het.

TagsOudleerders
Previous Article

Hoërskool Overkruin sport uitblinkers

Next Article

Laerskool Olifantsvallei boogskuts presteer

Share:

Related articles More from author

  • Hoërskool RustenburgNorth WestRegional NewsRustenburg Brits and surrounds

    Van skolerugby tot professionele rugby vir dié Hoërskool Rustenburg oudleerders

    14th February 2023
    By Karien Frans
  • Eastern CapeHoërskool PJ OlivierPort Elizabeth and SurroundsRegional News

    Hoërskool PJ Olivier Oudskolier publiseer boek

    7th February 2022
    By Karien Frans
  • HighveldHoërskool VolksrustMpumalangaRegional News

    Hoërskool Volksrust 2014-matrieks het hul reünie by die skool gevier

    31st October 2024
    By Karien Frans
  • Eastern CapeHoërskool FramesbyPort Elizabeth and SurroundsRegional News

    Hoërskool Framesby oudleerders presteer

    25th February 2025
    By Karien Frans
  • Eastern CapeHoërskool FramesbyPort Elizabeth and SurroundsRegional News

    Hoërskool Framesby oudleerder wys dat mens is nooit te oud om te leer nie

    17th April 2024
    By Karien Frans
  • BolandHugenote LaerskoolRegional NewsWestern Cape

    Springbokheld besoek Laerskool Hugenote

    4th December 2023
    By Andreneza Damonse

  • Hoërskool Rob FerreiraLowveldMpumalangaRegional News

    Rob Ferreira skiet uitslae

  • Kwazulu-NatalRegional NewsWaterfall CollegeWestville Pinetown Hillcrest Kloof

    Waterfall Preparatory night School

  • Hoërskool RustenburgNorth WestRegional NewsRustenburg Brits and surrounds

    Hoërskool Rustenburg skut presteer uitsonderlik

ADVERTISEMENT

ADVERTISEMENT

ADVERTISEMENT

AWSUM News is South Africa’s largest school news platform. Since 2013 we’ve published every school’s story — academics, sport, culture and leadership — connecting 4 000+ schools with the families who read them daily.



CreativeMagic

Join Us on Facebook

  • Pretoria
  • Centurion & Midrand
  • Johannesburg
  • Vaaldriehoek
  • Durban
  • Midlands
  • Northern Natal
  • Free State
  • Cape Town
  • Boland
  • Breede Valley
  • Helderberg
  • Overberg
  • Swartland & Weskus
  • Northern Suburbs
  • Southern Cape
  • Noord-Kaap
  • North West
  • Limpopo
  • Mpumalanga
  • East London
  • Port Elizabeth
  • Eastern Cape – Towns
  • Home
  • Advertise with us