Hoërskool PJ Olivier Oudskolier publiseer boek
ADVERTISEMENT
Gelukwense aan een van Hoërskool PJ Olivier jongste oudskoliere, Daniel Retief met die publikasie van sy kinderboek, “A big day for a little Sausage / ‘n Groot dag vir ‘n klein Worsie / Usuku olukhulu luka Nqiyoyo omncinane”. Die boek is beskikbaar in 3 tale (Afrikaans, Engels en Xhosa). Nie net het hy die boek geskryf nie, hy was ook verantwoordelik vir al die illustrasies. Die boek is by Amazon beskikbaar.
![]()
– Martin van Aardt, voorsitter van die Oudskolierebond.










