Hoërskool Die Wilgers
Hoërskool Die Wilgers atlete presteer uitstekend by die ASA Kampioenskappe
Hoërskool Die Wilgers is trots op vyf atlete wat tydens die ASA-baan en veldkampioenskappe in Germiston deelgeneem het. Ten spyte van uitdagende toestande het ...Hoërskool Die Wilgers hosted its annual Orators competition
On 5 March 2026, Hoërskool Die Wilgers hosted its annual Orators competition – a highlight on the school’s cultural calendar. Learners impressed the audience ...Hoërskool Die Wilgers atlete presteer puik by die AGN Kampioenskappe
Hoërskool Die Wilgers het agt atlete gehad wat by die Atletiek-Gauteng-Noord (AGN) Kampioenskappe by Pilditch deelgeneem het. Ons maak onder andere ons stemme dik ...Hoërskool Die Wilgers swemmers presteer by die Interhoër Swemgala 2026
Die Interhoër Swemgala (D-liga) by Hillcrest Swembad was ’n dag vol hitte, spanning en ongelooflike sportmangees! Hoërskool Die Wilgers se swemmers het met trots ...Hoërskool Die Wilgers stel Beheerliggaam vir 2026-2027 bekend
Na afloop van die Beheerliggaam tussenverkiesing wat onlangs plaasgevind het stel Hoërskool Die Wilgers graag die Beheerliggaam bekend wat vir 2026-2027 die skool gaan ...Hoërskool Die Wilgers vier sy 44ste bestaansjaar
Hoërskool Die Wilgers het op Maandag, 23 Februarie 2026, sy 44ste bestaansjaar (21 Februarie 1982) feestelik in die skoolsaal gevier tydens ’n spesiale saalopening ...Hoërskool Die Wilgers Merietetoekennings Seniors 2025
Hoërskool Die Wilgers Merietetoekennings Seniors 2025. Senior Sportseun van die Jaar: Hanro Brits Senior Sportdogter van die Jaar: Laura-Mari Lachmann Senior Kultuurdogter van die ...Hoërskool Die Wilgers Hoofleiers 2026
Hoërskool Die Wilgers Hoofleiers 2026. Hoofseun: Milan Maree Hoofdogter: Elri Botha Onderhoofdogter: Kelilah Steenkamp Onderhoofseun: Matthew ValentineHoërskool Die Wilgers skaakspeler maak skuiwe met impak
Hoërskool Die Wilgers Zander Slabbert (graad 8 is verkies tot die o.16 Suid-Afrikaanse Skaakspan wat 8-17 November 2025, aan die Statebondspele vir Skaak, in ...Hoërskool Die Wilgers se sewesrugbyspanne presteer
Hoërskool Die Wilgers se sewesrugbyspanne het aan die Montana 7’s toernooi deelgeneem. Die o.17’s wen die “Bowl”-finaal teen Pretoria Boys High met 31-24. Baie ...Hoërskool Die Wilgers kies nuwe leiers vir 2026
Hoërskool Die Wilgers Matriekraad vir 2026 is tydens ʼn seremonie die ons Wilge Teater ingehuldig. Baie geluk aan elkeen wat erkenning ontvang vir hulle ...Hoërskool Die Wilgers leerder presteer in die Wiskunde Spankompetisie
Hoërskool Die Wilgers leerder Ryan Erasmus (graad 12) en sy Gauteng-Noord Span 1, behaal ‘n nasionale 4de plek in die ASSA Suid-Afrikaanse Wiskunde Spankompetisie ...Hoërskool Die Wilgers atleet was deel van die Wildeklawer Nasionale-span
Hoërskool Die Wilgers atleet Jean-Jacques Ellis was deel van die Wildeklawer Nasionale-span wat in Potchefstroom deelgeneem het. Hy behaal twee goue medaljes in die ...Rugby prestasie vir Hoërskool Die Wilgers
2025 was ’n mylpaaljaar vir rugby by Hoërskool Die Wilgers. Vir die eerste keer het ons spanne in Afdeling 2 van die Noordvaal-reeks meegeding ...Hoërskool Die Wilgers atleet spring twee silwermedaljes los by die COSSASA Spele
Jean-Jacques Ellis van Hoërskool Die Wilgers het van 23 tot 28 Augustus 2025 in die driesprong- en verspringitems aan die COSSASA Spele in Lobamba, ...Hoërskool Die Wilgers toneelseisoen ‘n reuse sukses
Die afgelope maand het Hoërskool Die Wilgers met groot trots deelgeneem aan drie toneelkompetisies: Allegretto Toneelfees, ATKV-Magneties en Pronk Podium. Hierdie feeste bied jaarliks ...Mnr en Mej Hoërskool Die Wilgers 2025
Wat ‘n genotvolle geleentheid! Deeglike beplanning en voorbereiding asook matelose moeite van Hoërskool Die Wilgers het die finaliste op die verhoog en loopplank laat ...Hoërskool Die Wilgers ruiters presteer by die SANESSA
𝗪𝗶𝗹𝗴𝗶𝗲-𝗣𝗲𝗿𝗱𝗲𝗿𝘂𝗶𝘁𝗲𝗿𝘀 𝗽𝗿𝗲𝘀𝘁𝗲𝗲𝗿 𝗯𝘆 𝗦𝗔𝗡𝗘𝗦𝗔. Lienke du Preez en Wichard Bosch (graad 8 ) van Hoërskool Die Wilgers het die afgelope naweek Gauteng verteenwoordig tydens ...Hoërskool Die Wilgers dramaleerders skitter op die Proscenium-Verhoog
ZANJE EN MOYA BLINK UIT OP DIE PROSCENIUM-VERHOOG IN DIE KAAP! Die Kaap het nie net pragtige sonsondergange en mooi strande nie, dit was ...Hoërskool Die Wilgers skoolkoor verwerf ʼn silwer toekenning
Hoërskool Die Wilgers skoolkoor verwerf ʼn silwer-toekenning by die ATKV-Applous kompetisie wat die naweek hier in Pretoria-Oos plaasgevind het. Baie geluk julle!Hoërskool Die Wilgers rugbyspelers presteer
Hierdie Wilgies het onlangs aan die Blou Bulle Rugbyproewe deelgeneem. Ons wens ook die seuns geluk wat ook in die Blou Bulle Interprovinsiale wedstryde ...Mnr en Mej Hoërskool Die Wilgers Finaliste vir 2025
Ons stel bekend die 2025 Mnr. en Mej. Wilgie-Finaliste 2025. Dagboek Donderdag, 31 Julie vir hierdie spoggerige geleentheid. 𝗠𝗲𝗷. 𝗪𝗶𝗹𝗴𝗶𝗲-𝗳𝗶𝗻𝗮𝗹𝗶𝘀𝘁𝗲: Ninke Herbst Elri Botha ...Akademiese uitmuntenheid bly vir Hoërskool die Wilgers ‘n prioriteit
Die eerste kwartaal van ‘n skooljaar gaan altyd met verskeie groeipyne gepaard; die onbekende bly altyd ‘n uitdaging. Hoërskool Die Wilgers het dié uitdaging ...Hoërskool Die Wilgers atleet spring rekords los
Jean-Jacques Ellis van Hoërskool Die Wilgers het aan Gauteng-Noord Atletiekbyeenkoms aan die 0/15-Verspring en Driesprong deelgeneem. Hy verewig sy naam in die rekordboeke deur ...Hoërskool Die Wilgers hosted their annual oratory competition
On the evening of 6 March 2025, Hoërskool Die Wilgers hosted its annual oratory competition, a highlight in the school’s cultural calendar. The event ...Hoërskool Die Wilgers Swem Interhoër word effe asemloos gelaat deur donderweer
Swem Interhoër effe asemloos gelaat deur donderweer. Vanjaar se Swem Interhoër het ongelukkig weens ongure weersomstandighede skipbreuk gely. Die swemmers kon slegs ‘n paar ...Hoërskool Die Wilgers Matriekuitslae 2024
Hoërskool Die Wilgers Toppresteerders: Toppresteerder (Hoogste gemiddeld 92.4%): Adriaan Theron 7 + Verdere Studies Wiskunde (87%) Leerder met die meeste onderskeidings: Kevin Nieman 8 ...Hoërskool Die Wilgers leerder se talente was by Woodlands Winkelsentrum uitgestal
Hoërskool Die Wilgers se kuns- en ontwerpleerders het weer aan die jaarlikse Woodlands Kunsuitstalling deelgeneem. Hulle kunswerke is binne in die winkelsentrum uitgestal. Leo ...Hoërskool Die Wilgers Manne-aand en Touchies 2024
Hoërskool Die Wilgers se jaarlikse Manne-aand het in 2024 uitgebrei. Die skool maak ‘n toevoeging in die vorm van ‘n “Touch”-rugbytoernooi. Die toernooi se ...SA-Kampioen Perderuiter is van Hoërskool Die Wilgers
SA-Kampioen Perderuiter is van Hoërskool Die Wilgers. Schalk Scheepers, ‘n graad 11-leerder, het saam met sy talentvolle perd, Bea, deelgeneem aan die Nasionale Kampioenskappe ...Hoërskool Die Wilgers gee erkenning aan hulle top presteerders vir 2024
Hoërskool Die Wilgers het erkenning gegee aan hulle top presteerders van 2024.Hoërskool Die Wilgers het hul Merieteaand 2024 gehou
Die volgende graad 12 leerders van Hoërskool Die Wilgers het toptoekennings by die 2024-Merieteaand, ontvang: 1. Adriaan Theron – Dux-Leerder en Beste Akademiese Presteerder ...Hiermee Hoërskool Die Wilgers Matriekraad
Hiermee Hoërskool Die Wilgers matriekraad .Baie Geluk ! Uitvoerende Komitee Robin de Kock – Matriekraad Voorsitter Lienke Joubert – Matriekraad Voorsitter Lee-Ann Barkhuizen – ...Hoërskool Die Wilgers leiers van 2024/2025
Baie geluk aan die volgende Hoërskool Die Wilgers leerders wat gekies is tot die matriekraad van 2024/2025.Mnr en Mej Hoërskool Die Wilgers 2024
Mnr. en Mej. Hoërskool Die Wilgers 2024 was ‘n aand om te onthou! Dit was voorwaar ‘n glansryke aand vol pret en plesier. Die ...2023 Mnr. en Mej. Hoërskool Die Wilgers gee terug
Ons 2023 Mnr. en Mej. Hoërskool Die Wilgers, Kevin Nieman en Mikayla Joubert, het hulle welwillendheid met ‘n besoek aan Kungwini Welsynsorganisasie in Silverlakes ...Hoërskool Die Wilgers leerders kook in die Tegnologie Olimpiade
Hoërskool Die Wilgers het vanjaar weer aan die Gauteng Onderwys Departement se Tegnologie Olimpiade se streeksrondte deelgeneem en uitsonderlik presteer. Lishke du Plessis en ...Hoërskool Die Wilgers Interhoër atletiek prestasie
Hoërskool Die Wilgers wen die 2024 D-Bond Atletiek Interhoër met 201 punte en neem sodoende in 2025 in die C-Bond deel. Baie geluk aan ...Hoërskool Die Wilgers ruiters begin die jaar met mening
Hoërskool Die Wilgers ruiters begin die jaar met mening, Schalk Scheepers (graad 11) het aan die SANESA Western Mounted Games in Hekpoort deelgeneem. Hy ...Hoërskool Die Wilgers ruitersport resultate
Hoërskool Die Wilgers se Western Mounted Games-ruiter, Schalk Scheepers (graad 11), het aan die SANESA Western Mounted Games in Hekpoort deelgeneem. Hy is die ...






































