AWSUM School News

Top Menu

  • Advertise with us
  • Printing for your school
  • Past exam papers – All Grades

Main Menu

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • About Us
  • Advertise with us
  • Printing for your school
  • Past exam papers – All Grades

logo

ADVERTISEMENT

Regional News

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • About Us
  • Hoërskool Noordheuwel leerder maak geskiedenis by Proscenium Toneelkompetisie

  • Alberton High School athlete selected to represent SA

  • Extra mural achievement from York High School

  • Hoërskool Noordheuwel leerder presteer uitstekend by die Nasionale Friesperd Kampioenskappe

  • Hoër Landbouskool Oakdale leerders word in die WP-Jeugskouspan ingesluit


Gauteng PretoriaHoërskool Die WilgersPTA EastRegional News
Home›Regional News›Gauteng Pretoria›Hoërskool Die Wilgers toneelseisoen ‘n reuse sukses

Hoërskool Die Wilgers toneelseisoen ‘n reuse sukses

By Charl Paulse
3rd September 2025
323
0

ADVERTISEMENT


Share:

Die afgelope maand het Hoërskool Die Wilgers met groot trots deelgeneem aan drie toneelkompetisies: Allegretto Toneelfees, ATKV-Magneties en Pronk Podium. Hierdie feeste bied jaarliks aan jong akteurs die geleentheid om hul talent en kreatiwiteit te vier – en Hoërskool Die Wilgers se leerders het beslis nie
teleurgestel nie! Vanjaar het ons skool vier toneelstukke ingeskryf, naamlik: Wat joune is, is myne, GROOT, Gedagtes van die Toekoms en Victrix. Elke produksie het sy eie unieke tema en boodskap aan die gehoor oorgedra en die spelers se toewyding en harde werk is duidelik beloon. Daar is gelag en gehuil, gedans en met passie toneel gespeel. Na ure se harde werk en opoffering het die toneelleerders uiteindelik die vrugte van hul arbeid gepluk. Die toneelseisoen was ’n groot sukses: talle brons-, silwer- en selfs goue sertifi kate is deur die leerders verwerf. Hierdie prestasies dien as bewys van die skool se ryk kultuurtradisie en die óngeloofl ike talent wat by Hoërskool Die Wilgers gekoester word.

Aan diegene wat die toneelstukke misgeloop het, is daar ’n tweede geleentheid: op 2 Oktober 2025 vind die Interne Toneelaand in die Wilge Teater plaas. Hier kry ouers en leerders die geleentheid om vanjaar se produksies weer in hul volle glorie te ervaar. Hoërskool Die Wilgers nooi almal hartlik uit om hierdie spesiale aand saam met die leerders en opvoeders te beleef – ’n viering van kreatiwiteit, talent en die toekoms van Afrikaanse Toneel.

TagsToneel
Previous Article

Nelspruit Primary School Top 10 academic achievers

Next Article

Hoërskool Die Wilgers atleet spring twee silwermedaljes ...

Share:

Related articles More from author

  • Gauteng PretoriaLaerskool TygerpoortPTA EastRegional News

    Laerskool Tygerpoort se Toneelgroep presteer

    3rd October 2025
    By Linda
  • Hoërskool KathuNorthern CapeRegional News

    Hoërskool Kathu toneelstuk presteer uitstekend by die Kalahari Toneelfees

    8th September 2025
    By Charl Paulse
  • CenturionGauteng PretoriaLaerskool WierdaparkRegional News

    Laerskool Wierdapark leerders is die toneel wenners

    8th October 2025
    By Andreneza Damonse
  • CenturionGauteng PretoriaHoërskool EldoraigneRegional News

    Hoërskool Eldoraigne wen Beste Produksie by die ATKV Reza de Wet-toneelfees

    1st July 2024
    By Andreneza Damonse
  • Laerskool DurbanvilleNorthern SuburbsRegional NewsWestern Cape

    Laerskool Durbanville produksie benoem vir Kanna-toekenning

    22nd April 2024
    By Andreneza Damonse
  • CenturionGauteng PretoriaHoërskool ZwartkopRegional News

    Hoërskool Zwartkop toneel is tops

    17th October 2022
    By Karien Frans

  • Gauteng PretoriaHoërskool OverkruinPTA NorthRegional News

    Hoërskool Overkruin leerders het aan Legends of Arts deelgeneem

  • BloemfonteinFree StateHoërskool Jim Fouché BloemfonteinRegional News

    Hoërskool Jim Fouché gevegkuns prestasie

  • BolandLa Rochelle Girls' HighRegional NewsWestern Cape

    Big wheels keep on turning for La Rochelle Girls’ High

ADVERTISEMENT

ADVERTISEMENT

ADVERTISEMENT

Some people call it school news. We call it awsum.

Africa’s premier school network offers a multi-tiered communication platform to schools that include: The AWSUM Newspaper, AWSUM App for Schools, the 24/7 school news website and AWSUM Clashes.

 

 

Our ‘awsumness’ includes: New technology and media, an income opportunity that will be your biggest source of income outside of school fees and a new perspective on school news on one of Africa’s fastest growing school news platforms

© 2025 Awsum News.



CreativeMagic

Join Us on Facebook

  • Pretoria
  • Centurion & Midrand
  • Johannesburg
  • Vaaldriehoek
  • Durban
  • Midlands
  • Northern Natal
  • Free State
  • Cape Town
  • Boland
  • Breede Valley
  • Helderberg
  • Overberg
  • Swartland & Weskus
  • Northern Suburbs
  • Southern Cape
  • Noord-Kaap
  • North West
  • Limpopo
  • Mpumalanga
  • East London
  • Port Elizabeth
  • Eastern Cape – Towns
  • Home
  • Advertise with us