Hoërskool Eldoraigne wen Beste Produksie by die ATKV Reza de Wet-toneelfees
ADVERTISEMENT
Hoërskool Eldoraigne harte klop ekstra groen van trots! Hoërskool Eldoraigne toneel kou my vingers tot die been is aangewys as die Beste Produksie by die ATKV Reza de Wet tienertoneelfees. Die ATKV Reza de Wet-tienertoneelfees vier vanjaar sy 15de bestaansjaar en slegs 12 van die top toneelskole van regoor die land word genooi om deel te neem.















